EUKLIDIESE MEETKUNDE VRAAG 1 1.1 Voltooi die vo…
EUKLIDIESE MEETKUNDE VRAAG 1 1.1 Voltooi die volgende stellings deur die ontbrekende woorde in te vul: 1.1.1 Die hoek wat deur ‘n koord in die middelpunt van ‘n sirkel onderspan word is _______ die grootte van die hoek wat op die omtrek onderspan. (1) 1.1.2 Die hoek op die omtrek van ‘n sirkel wat onderspan word deur die middellyn is ______________. (1) 1.2 1.2.1 In die diagram is ADF ‘n raaklyn aan die sirkel met punte B, C, D en E op die omtrek.
Read DetailsINSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assesser…
INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2 Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3 Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4 Daar is drie (3) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5 Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6 Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8 Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9 ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10 Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11 Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg: MATH_GR11A_VOORLETTERS_VAN_T03_SBA006 12 Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.
Read Details