TRIGONOMETRIESE 2-D DRIEHOEKE VRAAG 5 Beantwo…
TRIGONOMETRIESE 2-D DRIEHOEKE VRAAG 5 Beantwoord die volgende vraag, deur die diagram op jou diagramvel te gebruik. Op die diagramvel, is O die middel van die semi-sirkel. ABFE is ‘n vierkant geteken in die semi-sirkel sodat O die middelpunt van lyn EF is.
Read Details