GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Thomas Young’s two-source interference patterns demonstrate…

Thomas Young’s two-source interference patterns demonstrate the                                       .

Read Details

9.Who first recognized the importance of handwashing to prev…

9.Who first recognized the importance of handwashing to prevent the spread of disease agents?

Read Details

7. What microbes are used to make vinegar, vitamins, drain c…

7. What microbes are used to make vinegar, vitamins, drain cleaners, enzymes, and other products?

Read Details

1. Infection control is:

1. Infection control is:

Read Details

2. Mycology is the study of:

2. Mycology is the study of:

Read Details

NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR…

NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR HIERDIE ASSESSERING VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE. DIT SAL DIE ASSESSERING SLUIT. 2. KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN DIE BLADSY WEES. 3. HIERDEUR SAL DIE ASSESSERING “MATH GR10 SBA005 OPLAAI GELEENTHEID” GEOPEN WORD. DIT SAL SLEGS VIR 10 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI.  

Read Details

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assesser…

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2 Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3 Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4 Daar is vier (4) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5 Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6 Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8 Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9 ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10 Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11 Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg:           MATH_GR10_VOORLETTER_VAN_T03_SBA_005 12 Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.  

Read Details

  VRAAG 4   Beantwoord die volgende vrae, deur v…

  VRAAG 4   Beantwoord die volgende vrae, deur van jou Diagramvel gebruik te maak. 4.1 ACS is ‘n driehoek in die diagram (op jou Diagramvel) . P is ‘n punt op AS en R is ‘n punt of AC, sodat PSRQ ‘n parallelogram is. PQ sny AC by B sodat B die middelpunt van AR is. Q en C word verbind.  CR = PS,

Read Details

EUKLIDIESE MEETKUNDE VRAAG 1   Beantwoord die volgen…

EUKLIDIESE MEETKUNDE VRAAG 1   Beantwoord die volgende vrae, deur van jou Diagramvel gebruik te maak. Watter pare lyne is parallel? Gee redes vir jou antwoorde. 1.1 Op jou Diagramvel. (2) 1.2 Op jou Diagramvel. (2) 1.3 Op jou Diagramvel. (2) TOTAAL [6]

Read Details

  VRAAG 3     Beantwoord die volgende vrae, deur…

  VRAAG 3     Beantwoord die volgende vrae, deur van jou Diagramvel gebruik te maak.   3.1 Voltooi die stelling sodat dit WAAR is: Die lyn getrek vanaf die middelpunt van een kant van ‘n driehoek, parallel aan ‘n tweede sy, … (1) 3.2 In die diagram (op jou Diagramvel)  is D die middelpunt van sy AB in ∆ABC. E is die middelpunt van AC. DE word verleng na F sodanig dat            DE = EF.  CF//BA. 3.2.1 Bewys dat ∆ADE

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,254 45,255 45,256 45,257 45,258 … 69,039 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top