6.9 Die keuse van ‘n sitplek op ‘n vliegtuig hang van pers…
6.9 Die keuse van ‘n sitplek op ‘n vliegtuig hang van persoonlike voorkeure af. Lys EEN voordeel en EEN nadeel van ‘n venstersitplek, ‘n gangsitplek en nooduitgangsitplek in ‘n vliegtuig. (6) Tipe sitplek Voordeel Nadeel Venstersitplek 6.9.1 6.9.2 Paadjiesitplek 6.9.3 6.9.4 Nooduitgangsitplek 6.9.5 6.9.6
Read DetailsDie vertrektyd van Vlug SA 087 na Johannesburg word as 1…
Die vertrektyd van Vlug SA 087 na Johannesburg word as 11:20 aangedui. Daar word van passasiers verwag om tussen 1 en 2 ure voor die vertrektyd, afhangende vna die tipe vlug, in te boek. 7.4 Gee EEN rede waarom passasiers voor die vertrektyd by die lughawe moet arriveer. (2)
Read Details