GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Verwys na Bron A 1.1.1  Volgens die bron, hoe het s…

Verwys na Bron A 1.1.1  Volgens die bron, hoe het sommige bankiers mense onseker laat voel om hulle gelde in banke te plaas? (1×2) (2)  1.1.2  Roosevelt noem dat “hulle (banke) geld wat aan hulle toe vertrou is gebruik het in spekulasies en onwyse lenings.” Verduidelik hierdie stelling. (2×2) (4)  1.1.3   Bespreek hoe “om die vuur praatjies” soos die verligting proses van die ekonomie gehelp het. (2×2) (4)  1.1.4 In jou eie woorde, verduidelik die boodskap wat Roosevelt aan die publiek wil oordra (1×2) (2)     (12)   Verwys na Bron B 1.2.1   Bestudeer Bron 2A en 2B. In watter jaar was werkloosheid die hoogste in die VSA? Haal die jaar en die figuur aan (2×1) (2)  1.2.2 Kyk na die grafieke getiteld ‘Besigheid Mislukkings en Bank Mislukkings’ Dink jy besighede en banke het begin verbeter vanaf 1930 en aan? Verduidelik jou antwoord deur gebruik te maak van bewyse uit die bron (2×2) (4) 1.2.3  Vergelyk die inligting gegee in Bron 2A en Bron 2B. Hoe ondersteun die twee bronne se inligting mekaar ? Haal bewyse aan van beide bronne om  jou antwoord te ondersteun. (2×2)  (4)      [10] Verwys na Bron C 1.3.1  Verduidelik waarvoor die afkorting N.R.A. gestaan het? (1×2) (2)  1.3.2  Waarom kritiseer L. Rogers die NRA in sy spotprent? (1×2) (2)  1.3.3  Deur gebruik te maak van jou eie kennis en die bewyse van die bronne, verduidelik waarom die NRA opgestel is (2×2) (4)  1.3.4 As historici moet ons bronne noukeurig ontleed en versigtig kyk na die egtheid van ‘n bron asook of dit van enige waarde kan wees. Dink jy die spotprent in Bron C sou waardevol wees vir ‘n historikus? Gee ‘n rede vir jou antwoord? (2×2) (4)   [12] Verwys na Bron D 1.4.1  Watter tipe werke was aan mans verskaf wat opgeskryf het vir die Civilian Conservation Corps? (1×2) (2)  1.4.2  Verduidelik waarom Blackie Gold aangehou het om by die CCC in te skryf? (1×2) (2)      [4] Verwys na Bron E 1.5.1  Deur die bron te gebruik, asook jou eie kennis, verduidelik wat die AAA se logika was agter die slagting van die varke en die verwoesting van die katoen op daardie stadium. (2×2) (4)      [4]  1.`6  Deur gebruik te maak van die inligting in die bronne en jou eie kennis, skryf ‘n paragraaf van omtrent 10 reëls (ongeveer 100 woorde) waarin jy verduidelik of die Nuwe Bedeling effektief was of nie. (8)    TOTAL (50)

Read Details

 HISTORY EXAMINATION INSTRUCTIONS:  1.  This paper con…

 HISTORY EXAMINATION INSTRUCTIONS:  1.  This paper consists of SECTION A and SECTION B based on the prescribed content framework as contained in the CAPS document.    SECTION A: SOURCE-BASED QUESTIONS  QUESTION 1: Capitalism in the USA 1900 to 1940: The New Deal     SECTION B: DISCURSIVE ESSAY AND EXTENDED WRITING QUESTIONS  QUESTION 2.1: NAZI Germany and eugenics QUESTION 2.2: Pseudo-Scientific theories, Social Darwinism and Eugenics   2.  You must answer: ALL THE QUESTIONS IN THIS EXAM PAPER 3.  When answering the questions, you should apply your knowledge, skills and insight.  4.  Use your own knowledge. Cheating and plagiarism will not be accepted and evidence of such will result in a mark of zero.  5.  Good luck! 

Read Details

Question 1: Capitalism in America Key question: The New Deal…

Question 1: Capitalism in America Key question: The New Deal Right-click on the button to view the sources.

Read Details

2.2 VOLTOOI UITGEBREIDE SKRYFWERK HIER Wetenskaplike rassi…

2.2 VOLTOOI UITGEBREIDE SKRYFWERK HIER Wetenskaplike rassisme en Sosiale Darwinisme het die studie van Eugenetika aan die gang gesit. Alhoewel dit deels ‘n gesonde leefstyl bevorder het, was daar ook ‘n baie donkerder kant aan hierdie ‘wetenskap’       2.2.1 Die negatiewe eienskappe van Eugenetika   2.2.2 Hoe is Eugenetika in die VSA aangepas?   2.2.3 Wat was die eienskappe van Eugenetika in Namibië?       [30]

Read Details

2.2 Complete Extended Writing Here  Scientific racism and…

2.2 Complete Extended Writing Here  Scientific racism and Social Darwinism sparked off the study of Eugenics. Although it partly promoted a healthy lifestyle, there was also a much darker side to the ‘science’.            2.2.1 The negative features of eugenics   2.2.2 How was eugenics adopted in the USA?   2.2.3 What were the characteristics of Eugenics in Namibia?       [30]

Read Details

3.4 Hoe wys die man se liggaamstaal en gesigsuitdrukking d…

3.4 Hoe wys die man se liggaamstaal en gesigsuitdrukking dat hy bang en versigtig is?  Noem TWEE goed. (2)

Read Details

5.9 Kies die woord wat ‘n voorvoegsel het: (1)

5.9 Kies die woord wat ‘n voorvoegsel het: (1)

Read Details

5.12 Gebruik die homoniem van die vetgedrukte woord in jou…

5.12 Gebruik die homoniem van die vetgedrukte woord in jou eie sin om die betekenis daarvan duidelik te wys:   5.12.1 Neelsie staan by sy pa en gesels. (1)

Read Details

5.8 Dui die klankgrepe van dier volgende woord aan:  …

5.8 Dui die klankgrepe van dier volgende woord aan:     wanneer (1)

Read Details

5.4.3 Meester hardloop naellope om fiks te bly. (1)

5.4.3 Meester hardloop naellope om fiks te bly. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,295 45,296 45,297 45,298 45,299 … 57,518 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top