OEFENING 2 Die Departement van Gesondheid wil inligting…
OEFENING 2 Die Departement van Gesondheid wil inligting insamel oor tieners se eetgewoontes. Lees die volgende teks oor Nina Klopper en vul die res van die vorm wat volg, in. Right-click on the button below to open Text insert for Oefening 2 in a new tab: J07 JUNE Text Oefening 2
Read DetailsOEFENING 4: Skryf die volgende sinne in die…
OEFENING 4: Skryf die volgende sinne in die VERLEDE TYD: (Write the following sentences in the PAST TENSE) EXAMPLE: Ek loop in die straat. Ek het in die straat geloop. 4.1 Die skoonmaker droog die vensters vinnig af om hulle skoon te hou. (2)
Read Details