GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 7 Beskou die volgende reaksie: 3Cu(s) + 8HNO3(aq) 

VRAAG 7 Beskou die volgende reaksie: 3Cu(s) + 8HNO3(aq) 

Read Details

VRAAG 2 Bestudeer die organiese verbindings verteenwoord…

VRAAG 2 Bestudeer die organiese verbindings verteenwoordig deur die letters A tot G in die tabel hieronder.   Regterklik op die onderstaande blou blokkie om die diagram vir Vraag 2 in ‘n nuwe venster oop te maak.     Gee die LETTER(S) wat elk van die volgende verteenwoordig: (’n Verbinding mag meer as een keer gebruik word.) 2.1.1 ’n Alkielhalied (1) 2.1.2 ’n Verbinding wat ’n karboksielgroep bevat. (1) 2.1.3 ’n Ester (1) 2.1.4 Twee verbindings wat funksionele isomere is (2) 2.1.5 ’n Ketoon (1) 2.2 Gee die:   2.2.1 Struktuurformule van verbinding E. (2) 2.2.2 IUPAC-naam van verbinding E. (2) 2.3 Verbinding G word uit verbinding F gevorm.   2.3.1 Noem die soort reaksie wat verbinding G produseer. (1) 2.3.2 Gee die formule van ’n ander verbinding wat nodig is om verbinding G vanaf verbinding F te vorm. (1) 2.4 Gee die IUPAC-name van twee verbindings wat sal reageer om verbinding A te vorm. (2) 2.5 Definieer die term “posisionele isomeer”. (2) 2.6 Vir verbinding G, gee die posisionele isomeer, asook die IUPAC-naam vir die verbinding. (3) 2.7 Benoem die homoloë reeks waartoe verbinding F behoort. (1)     [20]

Read Details

VRAAG 5 Die onderstaande grafiek stel die energieverande…

VRAAG 5 Die onderstaande grafiek stel die energieveranderinge, tydens die verloop van ‘n chemiese reaksie , voor.   Regterklik op die onderstaande blou blokkie om ALLE diagramme vir Vraag 5 in ‘n nuwe venster oop te maak.     5.1 Definieer ‘aktiveringsenergie’. (2) 5.2 Stel die grafiek ‘n endotermiese of eksotermiese reaksie voor? Motiveer jou antwoord. (2) 5.3 Gee die aktiveringsenergie vir die terugwaartse reaksie in kJ.mol-1 (2) 5.4 ‘n Geskikte katalisator is vir hierdie reaksie verkry. Teken die gegewe grafiek oor en dui duidelik aan wat die effek van die katalisator sal wees op die aktiveringsenergie. (2) 5.5 Hoe sal die toevoeging van ‘n katalisator die ΔH beïnvloed? (2) 5.6 Die volgende kurwes stel verskillende faktore voor wat die tempo van ‘n chemiese reaksie kan beïnvloed.   Gebruik asseblief Diagram 2, Vraag 5 om die volgende vrae te beantwoord.   5.6.1 Watter lyn X, Y of Z, stel ‘n verhoging in konsentrasie van die reaktante voor? (2) 5.6.2 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik hoe die verhoging in konsentrasie die reaksietempo gaan beïnvloed. (3) 5.7 ‘n Ondersoek is gedoen om die effek van die konsentrasie van ‘n reaktant op die totale tyd wat dit neem om ‘n chemiese reaksie te voltooi. Vier pogings van dieselfde reaksie word uitgevoer. In elke poging was die aanvanklike konsentrasie van die reaktant verskillend. Die tyd benodig om die reaksie te voltooi word elke keer gemeet. Die data vir elkeen van die vier pogings word getoon in die tabel hieronder.   Gebruik asseblief Diagram 3, Vraag 5 om die volgende vrae te beantwoord.   5.7.1 Verskaf ‘n ondersoekende vraag vir hierdie eksperiment. (2) 5.7.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike. (1) 5.7.3 Gebruik die resultate in die tabel en teken ‘n grafiek. (4) 5.7.4 Gebruik jou grafiek en bereken die gemiddelde reaksietempo vir die eerste 40 s. (4) 5.7.5 Skryf ‘n gevolgtrekking vir hierdie eksperiment. (2)     [28]

Read Details

1.7 Tot watter volume moet 20cm3 van ’n 10 mol.dm-3 kalium…

1.7 Tot watter volume moet 20cm3 van ’n 10 mol.dm-3 kaliumhidroksied-oplossing (KOH) verdun word om ’n 2 mol.dm-3 oplossing te verkry? (2)

Read Details

  GROOT TOTAAL :[40]  

  GROOT TOTAAL :[40]  

Read Details

  VRAAG 13     Antwoord waar of onwaar vir vraag 1…

  VRAAG 13     Antwoord waar of onwaar vir vraag 13 – 17:     Die verskil tussen 230 en 190 is 40. (1)

Read Details

  VRAAG 12     Bestudeer die onderstaande getal en…

  VRAAG 12     Bestudeer die onderstaande getal en beantwoord die volgende vrae: (3)   146 Verdubbel die getal 146 [ans1]. Halveer die getal 146 [ans2].  Halveer die getal 146 en tel 30 by die getal [ans3].  

Read Details

   INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne wor…

   INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne word toegelaat nie. Alle werk wat ingedien word, moet die leerder se eie oorspronklike werk wees.   2. Vraag 1 is ‘n lêeropname vraag wat bestaan uit vraag 1.1 –1.6, al jou antwoorde moet HANDGESKREWE wees op een A4 vel papier. Nommer jou antwoorde korrek.   3. Aan die einde van hierdie vraestel is daar TWEE addisionele oop vrae: ‘n lêeropname en ‘n opstelvraag vir enige addisionele inligting.   4. Die lêeropname MOET tydens die vraestel opgelaai word tydens die voltooiing van hierdie toets.   5. LEES al die vrae mooi deur. Beantwoord AL die vrae VOOR jy die “Submit quiz” knoppie druk .   6. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie.   7. Sterkte!  

Read Details

  EKSTRA TEKSBOKS     As daar nog iets is wat jy w…

  EKSTRA TEKSBOKS     As daar nog iets is wat jy wil byvoeg of kommunikeer, doen dit asseblief hier:  

Read Details

  BIBLIOGRAFIE     NumberSense  

  BIBLIOGRAFIE     NumberSense  

Read Details

Posts navigation

Newer posts 1 … 45,365 45,366 45,367 45,368 45,369 … 55,012 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top