INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 8…
INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Beantwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbaar sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die vraestel. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: VoorletterVan WISK GR9A T02 SBA04a
Read DetailsVRAAG 6 GETALPATRONE Beskou die volgende getalpatro…
VRAAG 6 GETALPATRONE Beskou die volgende getalpatroon: Regs klik op die knoppie om die patroon op ‘n nuwe bladsy oop te maak 6.1 Skryf die eerste 3 terme neer. (3) 6.2 Teken die 4 term. (1) 6.3 Bereken die algemene term van die patroon in die vorm Tn = … (2) 6.4 Hoeveel kolle sal in term 25 wees? (2) 6.5 Watter term sal uit 129 kolle bestaan? (3) TOTAAL [11] Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.
Read DetailsWANNEER DIE TYD VAN DIE HIERDIE TOETS KLAAR IS SAL DIT SLUIT…
WANNEER DIE TYD VAN DIE HIERDIE TOETS KLAAR IS SAL DIT SLUIT. KLIK NOU OP DIE NEXT KNOPPIE ‘N OPDRAG WAT PRESIES DIESELFDE GENOEM WORD (WISK GR9 K2 SBA 04a – OPLAAI GELEENTHEID) SAL DIREK NA DIE TOETS VIR SLEGS 30 MINUTE OOP WEES OM JOU ANTWOORDBLAD TE LAAI AS EEN PDF DOKUMENT.
Read Details