GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.4 Choose the correct term to complete the following sent…

1.4 Choose the correct term to complete the following sentence; In a non-polar molecule, the charge is ________ spread across the molecule. (2)

Read Details

1.5 Name the type of intermolecular force that the followi…

1.5 Name the type of intermolecular force that the following situation describes: The intermolecular force between an ion and a non-polar molecule, leading to a weak, short lived force which holds the compounds together. (2)

Read Details

VRAAG 6 0,5mol H2(g) en 0,6mol Br2(g) word in ’n 5,0dm3…

VRAAG 6 0,5mol H2(g) en 0,6mol Br2(g) word in ’n 5,0dm3 fles saamgevoeg en verhit tot 700 K. Die reaksie is eksotermies: H2(g) + Br2(g) → 2HBr(g) 6.1 Die konsentrasie HBr in die fles by ewewig is 0,17 mol.dm-3. Bereken Kc. (8) 6.2 Wanneer die temperatuur vermeerder word, sal die Kc-waarde VERMEERDER, VERMINDER of DIESELFDE BLY? Gebruik Le Chatelier se beginsel om jou antwoord te verduidelik. (4) 6.3 Beskou die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat volg:   Regterklik op die onderstaande blou blokkie om die diagram vir Vraag 6 in ‘n nuwe venster oop te maak.       6.3.1 Skryf ’n gebalanseerde vergelyking wat die eksotermiese reaksie wat plaasvind, verteenwoordig. (3) 6.3.2 Gee die tyd (tye) wanneer die stelsel ewewig bereik. (2) 6.3.3 Noem die versteuring wat by 14 s plaasgevind het. (2) 6.3.4 Hoe sal die waarde van die ewewigskonstante na hierdie versteuring verander? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE. Gee ’n rede vir jou antwoord. (3) 6.3.5 Noem die toestande nodig vir die reaksie om ewewig te bereik. (2) 6.3.6 Noem een ander toestand wat die ewewig in hierdie reaksie sal beinvloed en verduidelik wat die effek op die Kc-waarde sal wees indien hierdie toestand verhoog. (3)     [27]

Read Details

Question 2   2.1 Name the type of bond that can be f…

Question 2   2.1 Name the type of bond that can be formed between an atom with no unpaired electrons and an atom with a lone pair. (2) 2.2 Which of the following reactions will not take place? Give the correct letter and explain your answer. A. H + H → H2 B. Ar + Ar → Ar2 C. Cl + Cl → Cl2 D. O + O → O2 (2) 2.3 Draw a Lewis diagram of a formaldehyde molecule (CH2O). (3) 2.4 Balance the following chemical equation: Au2S3 + H2 → Au + H2S (4)     [11]

Read Details

1.5 Die volgende reaksie vind plaas: C3H8O(g) → C3H6O(g) +…

1.5 Die volgende reaksie vind plaas: C3H8O(g) → C3H6O(g) + H2(g); ΔH = – 54 kJ.mol-1 Om die persentasie opbrengs van die propanoon (C3H6O) te vermeerder moet jy die _____. (2)

Read Details

1.3 Watter organiese verbinding is die meeste oplosbaar in…

1.3 Watter organiese verbinding is die meeste oplosbaar in water? (2)

Read Details

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE v…

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord VRAAG 1 op die rekenaar en VRAAG 2 tot VRAAG 7 op aparte papier en laai die antwoorde in die “Quiz” op wat na hierdie een volg.   2. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.   3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.   4. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.   5. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.   6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.   7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.   8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.   9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke af.   10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.   11. Skryf netjies en leesbaar.   12. Handig asseblief Afdeling B in as ‘n ENKELE PDF LêER. Benoem die lêer as volg: NAAM_VAN_PHSC_SBA004b  

Read Details

1.1 Watter een van die volgende sal waarskynlik die hoogst…

1.1 Watter een van die volgende sal waarskynlik die hoogste kookpunt hê? (2)

Read Details

VRAAG 3 Die verwantskap tussen die sterkte van die inter…

VRAAG 3 Die verwantskap tussen die sterkte van die intermolekulêre kragte en die kookpunt van vier organiese stowwe word ondersoek. Die organiese stowwe sowel as die onderskeie kookpunte word in die onderstaande tabel gegee:   Regterklik op die onderstaande blou blokkie om die diagram vir Vraag 3 in ‘n nuwe venster oop te maak.   3.1 Definieër die term “kookpunt”. (2) 3.2 Watter verbinding(s) is ’n vloeistof by 50 °C? (1) 3.3 Noem die soort intermolekulêre krag wat tussen butaanmolekules aangetref word. (1) 3.4 Verduidelik die verskil tussen die kookpunte van die volgende stowwe deur te verwys na die sterkte van intermolekulêre kragte, die soort intermolekulêre kragte en/of die struktuur van molekules asook die energie.   3.4.1 Pentaan en 2-metielbutaan (3) 3.4.2 Pentaan en 2-metielpropan-2-ol (3)     [10]

Read Details

1.9 Watter verbinding verteenwoordig ’n alkohol? (2)

1.9 Watter verbinding verteenwoordig ’n alkohol? (2)

Read Details

Posts navigation

Newer posts 1 … 45,412 45,413 45,414 45,415 45,416 … 55,060 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top