Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdi…
Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdie wedstryd het nie. Dit beteken dat jy tenvolle toegerus is vir hierdie stryd. Jou spanlede is nie so bevoorreg nie en sal konsekwente leiding benodig. Watter tipe leier sal jy kies om te wees? Kom ons vind uit. Beantwoord die volgende vrae om die middelpunt van jou missie te bereik. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
Read Details