GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Good data has to be both accurate and precise; neither is su…

Good data has to be both accurate and precise; neither is sufficient alone.

Read Details

  VRAAG 8   8. ‘n Land se infrastruktuur verwys na…

  VRAAG 8   8. ‘n Land se infrastruktuur verwys na al die toerusting en fasiliteite wat nodig is om ‘n diens te lewer of wat ‘n funksie aan die publiek verskaf (soos elektrisiteits produksie en elektrisiteits voorsiening). Maak ‘n lys van 3 (drie) dinge (deel van ‘n land se infrastruktuur) wat bydra tot die koste van elektrisiteit. (3)

Read Details

  VRAAG 3   3. In jou eie woorde, beskryf die ener…

  VRAAG 3   3. In jou eie woorde, beskryf die energie herleiding(transformasie) wat plaasvind in ‘n digitale horlosie wat met batterye werk (soos in die foto in die blouknoppie).  Onthou om die inset en uitset energie in jou antwoord in te sluit.    Kliek op die blou knoppie om die prent/foto te sien. Die prent/foto sal oopmaak in ‘n nuwe tab langs jou toets. (4)

Read Details

  VRAAG 4   4. Skakelaars word gebruik om die vloe…

  VRAAG 4   4. Skakelaars word gebruik om die vloei van elektrisiteit in ‘n stroombaan te beheer.  Beskryf, in jou eie woorde, hoe ‘n skakelaar werk. (2)

Read Details

TOTAAL:  20

  VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lee…

  VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lees die instruksies in elke vraag en tik dan die korrekte antwoord(e) in die verskafte leë spasies.       2.1 ‘n Stof of material wat gestoorde energie bevat word [Ans1] genoem. (1)       2.2 Identifiseer die stroombaan komponente wat deur die simbole A, B en C voorgestel word in die prente(blouknoppie).  Tik die regte naam van elke komponent in die ontbrekende spasie onder elke komponent.    Kliek op die blou knoppie om die prent/foto te sien. Die prent/foto sal oopmaak in ‘n nuwe tab langs jou toets.     Komponent A  Komponent B  Komponent C  [Ans2] [Ans3] [Ans4]  (3)

Read Details

  VRAAG 4   4. Skakelaars word gebruik om die vloe…

  VRAAG 4   4. Skakelaars word gebruik om die vloei van elektrisiteit in ‘n stroombaan te beheer.  Beskryf, in jou eie woorde, hoe ‘n skakelaar werk. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,503 45,504 45,505 45,506 45,507 … 70,222 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top