GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.1.2 Wat noem ons die afstand wat ‘n planeet van die Son …

2.1.2 Wat noem ons die afstand wat ‘n planeet van die Son af kan lê om steeds lopende water op sy oppervlak te hê.  [1] (1)

Read Details

1.3 Gee die korrekte volgorde van die planete in ons   Son…

1.3 Gee die korrekte volgorde van die planete in ons   Sonnestelsel. Begin met die naaste planeet aan die Son  (8)

Read Details

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die…

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord 1.   Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie.   2.   Lees al die vrae aandagtig deur.   3.   Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie.   4.   Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5.   Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera.   6.   Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op ‘n aparte bladsy, wanneer dit so gevra word.   7.   Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen.   8.   Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie.   9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.

Read Details

SECTION B QUESTION 2 2.1 Gebruik die diagram hieronder…

SECTION B QUESTION 2 2.1 Gebruik die diagram hieronder wat al die planete in die Sonnestelsel wys en beantwoord die vrae wat volg:    OM DIE DIAGRAM TE SIEN, KLIEK OP DIE BLOKKIE, DAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK:   

Read Details

1.1.3 Gas deeltjies van die korona ontsnap in die ruimte i…

1.1.3 Gas deeltjies van die korona ontsnap in die ruimte in en vorm …  A sonvlekke   B sonvlamme    C sonwind   D son uitbarstings      (2)

Read Details

1.1.2 Die Son se gravitasie-krag help om …  A Die Son te l…

1.1.2 Die Son se gravitasie-krag help om …  A Die Son te laat roteer om die planete  B Die Son te laat roteer om sy eie as  C Die planete in hul wentelbane om die Son te hou  D Te keer dat die Son se hitte nie die planete brand nie  (2)  

Read Details

1.1.5 In die Kuipergordel vind ons meestal …    A Meteorie…

1.1.5 In die Kuipergordel vind ons meestal …    A Meteoriete  B Komete  C Asteroïedes  D Meteroïedes  (2)

Read Details

1.3 Gee die korrekte volgorde van die planete in ons   Son…

1.3 Gee die korrekte volgorde van die planete in ons   Sonnestelsel. Begin met die naaste planeet aan die Son  (8)

Read Details

2.2.2 Rangskik die stappe van hierdie proses in die korrek…

2.2.2 Rangskik die stappe van hierdie proses in die korrekte volgorde  Van Stap 1 tot Stap 4. (4)

Read Details

SECTION B QUESTION 2 2.1 Gebruik die diagram hieronder…

SECTION B QUESTION 2 2.1 Gebruik die diagram hieronder wat al die planete in die Sonnestelsel wys en beantwoord die vrae wat volg:    OM DIE DIAGRAM TE SIEN, KLIEK OP DIE BLOKKIE, DAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK:   

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,562 45,563 45,564 45,565 45,566 … 70,379 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top