GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.1 Kies die korrekte antwoord. Die taal in die strokiespr…

2.1 Kies die korrekte antwoord. Die taal in die strokiesprent is formeel/informeel. (1)

Read Details

4.4 Vervang die woord tussen hakies met die regte voornaam…

4.4 Vervang die woord tussen hakies met die regte voornaamwoord.     Lindiwe vra vir Michaela of (a. Michaela) ook te veel tyd aan (b. Michaela se) selfoon bestee.     Lindiwe vra vir Michaela of [ans1] ook te veel tyd aan [ans2] selfoon bestee. (2)

Read Details

1.2 Waarmee word ‘n mens se verhouding met Facebook vergel…

1.2 Waarmee word ‘n mens se verhouding met Facebook vergelyk? (1)

Read Details

4.2 Gee die trappe van vergelyking van goed. (1)

4.2 Gee die trappe van vergelyking van goed. (1)

Read Details

2.3 Kies die regte antwoord: Hoe kan mens in kontak kom me…

2.3 Kies die regte antwoord: Hoe kan mens in kontak kom met Madame Zenobia? (1)

Read Details

INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie vraest…

INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie vraestel verskaf, moet jou eie,  persoonlike werk wees en mag van geen ander bron gekopieer word nie.  2. Beantwoord AL die vrae.  3. Nommer elke vraag korrek volgens die nommeringstelsel wat in hiedie vraestel gebruik is.  4. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie (STOMPI).  5. GEEN woordeboeke mag gebruik word nie. 6. Spesiale karakters om te gebruik: ô ê ï ë é  

Read Details

1.1 Noem drie redes waarom mense Facebook-voos is. (3)

1.1 Noem drie redes waarom mense Facebook-voos is. (3)

Read Details

4.5 Miskien sal T-hempde en kortbroeke reg wees vir nog ‘n…

4.5 Miskien sal T-hempde en kortbroeke reg wees vir nog ‘n jaar. Ek mag nie nuwes kry nie. Verbind die twee sinne met die voegwoord want. (2)

Read Details

TOTAAL VAN VRAAG 3 [10] TOTAAL VAN AFDELING B [10]

TOTAAL VAN VRAAG 3 [10] TOTAAL VAN AFDELING B [10]

Read Details

TEKS B BESTUDEER DIE STROKIESPRENT EN BEANTWOORD DIE VRA…

TEKS B BESTUDEER DIE STROKIESPRENT EN BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG: Kliek op die knoppie om jou strokiesprent oop te maak.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,614 45,615 45,616 45,617 45,618 … 60,201 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top