AFDELING B VRAAG 2 2.1 Lees die onderstaande teks…
AFDELING B VRAAG 2 2.1 Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg: Met verloop van tyd het tegnologie verbeter. Baie meer kan ontdek word of in meer diepte bestudeer word. In 1610 het Galileo sy teleskoop na die hemelruim gedraai. In 1990 is die Hubble-ruimte teleskoop die ruimte ingestuur. Vandag is daar al meer as 350 000 foto’s geneem van voorwerpe in die hemelruim. Hierdie voorwerpe kan nou in diepte bestudeer word.
Read Details