VRAAG 8 8. ‘n Land se infrastruktuur verwys na…
VRAAG 8 8. ‘n Land se infrastruktuur verwys na al die toerusting en fasiliteite wat nodig is om ‘n diens te lewer of wat ‘n funksie aan die publiek verskaf (soos elektrisiteits produksie en elektrisiteits voorsiening). Maak ‘n lys van 3 (drie) dinge (deel van ‘n land se infrastruktuur) wat bydra tot die koste van elektrisiteit. (3)
Read Details