GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Which statement does NOT describe how hemoglobin compensates…

Which statement does NOT describe how hemoglobin compensates for the molecular issues surrounding iron‑bound oxygen transport?

Read Details

Approximately how much energy releases upon the hydrolysis o…

Approximately how much energy releases upon the hydrolysis of the phosphate ester bond?

Read Details

Compared to an uncatalyzed reaction, what does an enzyme cha…

Compared to an uncatalyzed reaction, what does an enzyme change?

Read Details

6.2 DEBITEUREOUDERDOMSANALISE      Die inligting…

6.2 DEBITEUREOUDERDOMSANALISE      Die inligting hier onder hou verband met Leeuw Hardewarewinkel.     GEVRA:     6.2.1 Bereken die persentasie van debiteure wat nie by die kredietterme hou nie.   (3)   6.2.2 Verduidelik TWEE verskillende probleme wat uit die Debiteure-ouderdomsanalise blyk. Verskaf relevante bewyse om jou antwoord te ondersteun.   (6)   DEBITEURELYS DEBI-TEURE KREDIET LIMIET UIT-STAANDE  SALDO HUIDIGE MAAND 30 DAE 60 DAE 90 DAE S Maya R11 000 R15 000 R4 800 R3 200 R2 600 R4 400 B Ben R4 800 R4 000 R3 600 R400     N Nick R5 000 R1 600 R1 600       M Kruger R5 500 R8 900 R3 500 R1 600 R3 800   R  Ronnie R1 700 R5 000       R5 000     R34 500 R13 500 R5 200 R6 400 R9 400     100%          

Read Details

VRAAG 1: BEGRIPPE, NOTAS EN BALANSSTAAT (75 punte; 45 minut…

VRAAG 1: BEGRIPPE, NOTAS EN BALANSSTAAT (75 punte; 45 minute) 1.1 BEGRIPPE     Kies ‘n term om elk van die volgende stellings te voltooi.  Skryf slegs die term langs die vraagnommer neer (1.1.1–1.1.4) in die ANTWOORD-BOEK.     aandeelhouer(s); eksterne ouditeur(e); direkteur(e); interne ouditeur(e)     1.1.1 … word deur die aandeelhouers aangestel om die maatskappy te bestuur.     1.1.2 Die … word deur die maatskappy in diens geneem om ‘n funksionele interne kontroleproses daar te stel.                     1.1.3 ‘n … is ‘n persoon wat in ‘n maatskappy belê deur aandele te koop.     1.1.4 … word deur aandeelhouers aangewys om ‘n onpartydige mening oor die finansiële  state te maak.                                  (4) 1.2 Jy word voorsien van inligting rakende Dynamo Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021.     GEVRA:     1.2.1 Bereken die ontbrekende bedrae (i) tot (vi) uit die Vaste Bate nota soos op 28 Februarie 2021. (28)   1.2.2 Stel die Behoue inkomste nota tot die Finansiële State op soos op 28 Februarie 2021. (10)   1.2.3 Voltooi die Balansstaat van Dynamo Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021. (33) INLIGTING: A. Die volgende bedrae is uittreksels uit die rekeningkunde rekords aan die einde van die finansiële jaar op 28 Februarie 2021:             R Gewone Aandelekapitaal ? Behoue inkomste (1 Maart 2020) 342 000 Vaste deposito: Bunny Bank ? Verbandlening:  Long Bank ? Vaste/Tasbare bates ? Debiteurekontrole ? Bank (Dt.) 55 500 Kleinkas en wisselgeld 4 500 Voorraad ? Krediteurekontrole ? SAID (Inkomstebelasting – voorlopige belasting betalings) 426 500

Read Details

A parallel-plate capacitor has circular plates of radius R =…

A parallel-plate capacitor has circular plates of radius R = [R] m. A current of [i] A charges the capacitor, producing a uniform electric field E between the plates and perpendicular to the plates. What is the magnitude of the magnetic field in nT within the capacitor, at radial distance [r] m?

Read Details

ADDISIONELE INLIGTING: A Die saldo van R865 verskuldig…

ADDISIONELE INLIGTING: A Die saldo van R865 verskuldig aan Checkout Groothandelaars op 1/07/16 bestaan uit R684 se aankope op 15 Mei en die res van 4 Junie. B Kredietnota 1245 op 06/07/16 was vir goedere gekoop op 05/07/16. C Die saldo volgens die krediteuregrootboek in die boeke van Thermo Handelaars soos op 31 Julie 2016 was R1 035. D Na ‘n deeglike vergelyking van die staat, die Krediteurekontrolerekening en die krediteuregrootboek in die boeke van Thermo Handelaars, was die volgende foute op die staat opgemerk: Faktuur A802 op die staat was vir goedere gekoop deur Thermo Winkels. ·      Die korting toegestaan op 7 Julie 2016 moes nie toegestaan gewees het nie.  Die korrekte bedrag vir kredietnota 2880 gedateer 26 Julie 2016 is R94. E Die volgende foute was opgemerk in die boeke van Thermo Handelaars: Faktuur A505 was foutiewelik in die boeke aangeteken as R416. Die debietnota op 6 Julie 2016 was foutiewelik aangeteken as R43. ·      Die kontantbetaling op 19 Julie 2016 en die faktuur op 22 Julie 2016 was slegs in die Krediteuregrootboek aangeteken.  Dit was nie aangeteken in die toepaslike joernale nie.    [36]

Read Details

6.3   KREDITEURE-REKONSILIASIE Thermo Handelaars is ‘…

6.3   KREDITEURE-REKONSILIASIE Thermo Handelaars is ‘n klein winkel wat voedselitems aan klante verkoop vir kontant. Thermo is bekommerd omdat die rekeningstaat ontvang van Checkout Groothandelaars aandui dat hy meer skuld as wat hy verwag het.  Hy het jou gevra om hom by te staan in die rekonsiliasie van die staat met sy grootboekrekening vir Julie 2016. (Aanvaar dat alle rekords voor Julie korrek is.)  GEVRA:     6.3.1 Berei ‘n Krediteure-rekonsiliasiestaat op 31 Julie 2016 voor. (6)   6.3.2 Suiwer die Krediteuregrootboek in die boeke van Thermo Handelaars aan. (5)   6.3.3 Verduidelik hoekom Thermo Handelaars nie die korting van R24 op 7 Julie 2016 moes ontvang het nie.  (2)   INLIGTING:   Staat ontvang van Checkout Groothandelaars   Checkout GroothandelaarsGroblerstraat 167Groblersdal0500  Debiteur: Thermo Handelaars  Rek no: 2654  21 Smithstraat Marble Hall  0562                                            31 Julie 2016 DATUM TRANSAKSIES DEBIET KREDIET SALDO Jul 01 Openingsaldo     865   05 Faktuur No A505 116   981   06 Kredietnota 1245   32 949   07 Kwitansie No 720   300 649   07 Korting   24 625   13 Faktuur No A802 1 341   1966   15 Faktuur No A910 256   2 222   19 Kwitansie 990   250 1 972   22 Faktuur No A1121 185   2 157   26 Kredietnota 2880   84 2 073 Kredietterme: · Alle skuld betaalbaar binne 30 dae na die datum van die staat (d.w.s. die maand na aankope). · ‘n 8% vereffeningskorting op betalings word toegestaan as betalings binne 30 dae na aankope gemaak word.

Read Details

4.2 Jy ontvang die inligting aangaande Copi-it, vir die ja…

4.2 Jy ontvang die inligting aangaande Copi-it, vir die jaar geëindig 28 Februarie 2019. Die besigheid besit 3 industriële fotokopieerders. Hierdie kopieerders is op verskillende plekke in privaat wonings geplaas. Verwys na die inligting aangaande elke kopieerder in die vaste bateregister. Die besigheid maak strooibiljette asook enige ander afskrifte in groot maat. Hulle vra ‘n vaste bedrag van R250 vir elke 500 afskrifte. Die kliënte betaal kontant aan die eienaars/bestuurders van die fotokopieerders by die perseel waar die afskrifte gemaak is.  ‘n Totaal van 1 840 000 afskrifte is gemaak gedurende die 260 werksdae van hierdie jaar.   Ander inligting: Vaste bateregister op 28 Februarie 2019   Kopieerder 1 Kopieerder 2 Kopieerder 3 Datum gekoop 01/04/2018 01/01/2010 01/04/2016 Kosprys van kopieerder R315 000 R144 000 ? Ongehoopte waardevermindering R94 500 R143 999 R168 000 Drawaarde R220 500 R1 R72 000     Inligting aangaande die kopieerders en afskrifte gemaak by bestuurders vir die jaar geëindig 28/02/2019   Kopieerder 1 Kopieerder 2 Kopieerder 3 Naam van bestuurder Petro Geraldine Katherine Aantal dae gewerk 210 260 260 Aantal afskrifte gemaak 140 000 1 050 000 650 000 Kontant inbetaal deur bestuurders R70 000 R525 000 R275 000 Salarisse betaal aan bestuurders R52 000 R52 000 R52 000 Instandhouding van kopieerders R36 400 R588 000 R182 000 Instandhoudings-koste per 500 afskrifte R130 R280 R140   Beantwoord die onderstaande vrae:   4.2.1 Bereken die kosprys van fotokopieerder nr. 3. (2) 4.2.2 Verduidelik hoekom fotokopieerder nr. 2 getoon word teen drawaarde van R1 in die finansiële state. (1) 4.2.3 Identifiseer en verduidelik een GROOT probleem met elkeen van die fotokopieerders en die betrokke bestuurder. Haal syfers aan om jou antwoorde te staaf. Verskaf ‘n oplossing vir elke probleem. (12)     [40]

Read Details

VRAAG 7: KORPORATIEWE BEHEER                                …

VRAAG 7: KORPORATIEWE BEHEER                                     (25 punte, 15 minute) 7.1 MAATSKAPPY TRANSAKSIES     GEVRA:     Gebruik die tabel wat voorsien is om die volgende vir elke transaksie aan te toon: ·       Rekening gedebiteer en rekening gekrediteer in die Algemene Grootboek ·       Uitwerking op die rekeningkunde vergelyking. Die banksaldo is ten alle tye gunstig.           (12)   Voorbeeld: Direkteursfooie betaal, R45 000.     Nr. REKENING GEDEBITEER REKENING GEKREDITEER BEDRAG    B       E       L    Bv. Direkteurs- fooie Bank 45 000 – – 0     TRANSAKSIES:     7.1.1 Die skuld aan SAID aan die einde van die vorige finansiële  jaar vir inkomstebelasting is betaal, R32 500.     7.1.2 Ontvang R244 000 vir addisionele aandele uitgereik.     7.1.3 ‘n Finale dividend van R51 300 is deur die direkteure verklaar aan die einde van die huidige finansiële  jaar.         7.2 OUDITVERSLAG     Jy word voorsien van ‘n uittreksel uit die ouditverslag van Franna Bpk.     GEVRA:     7.2.1 Aan wie is die ouditverslag gerig? (2)   7.2.2 Wie moet verseker dat die finansiële  state opgestel word en aangebied word by die algemene jaarlikse vergadering? (2)   7.2.3 Kies die korrekte woord uit die tussen hakies. Skryf die antwoord langs die vraagnommer  (7.2.3) en verduidelik jou keuse. Franna Bpk. ontvang ‘n   (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/ weerhouding van mening) ouditverslag. (3)   7.2.4 Verduidelik waarom die onafhanklike ouditeurs verwys na bladsye  14–31 in die verslag. (2)   7.2.5 Verduidelik waarom dit ʼn vereiste van die Maatskappywet is, dat publieke maatskappye deur ʼn onafhanklike ouditeur geoudit moet word.  Gee EEN rede. (2)   7.2.6 Die ouditeursverslag verwys na die Internasionale Finansiële Verslagdoening Standaard (IFVS).  Verduidelik waarom die ouditeure IFVS in berekening moet bring wanneer hul ʼn opinie lug. (2)   INLIGTING:     Ons het die finansiële  state soos op bladsye 14–31 bestudeer. Na ons mening is die jaarlikse finansiële state ‘n redelike weergawe in alle wesenlike opsigte: ·       Die finansiële  posisie van Franna Bpk. op 30 Junie ·       Die kontantvloei vir die jaar toe geëindig, in ooreenstemming met die  Internasionale Finansiële Verslagdoening Standaarde en soos gevra deur  die Maatskappyewet van Suid-Afrika. Fouche en De Ouden Geoktrooieerde Rekenmeesters (CA) Geregistreerde Rekenmeesters en Ouditeure Longstraat Bloemfontein         [25]     TOTAAL 300  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,909 45,910 45,911 45,912 45,913 … 66,830 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top