VRAAG 1 Vir elk van die volgende vrae (1.1 -1.5),…
VRAAG 1 Vir elk van die volgende vrae (1.1 -1.5), kies die korrekte antwoord deur die vraagnommer en korrekte letter neer te skryf. Byvoorbeeld: 1.1 F 1.1 Kapasiteit word gemeet in: (1) A. Liters B. Kilogram C. Sentimeters 1.2 Lengte word gemeet in: (1) A. Milliliters B. Gram C. Meters 1.3 Massa word gemeet in: (1) A. Kiloliters B. Kilometers C. Kilogram 1.4 Kies die korrekte soort berekening wat gedoen moet word by die volgende: Wanneer jy van ‘n groot eenheid tot ‘n klein eenheid omskakel, moet jy ______ (1) A. Optel B. Aftrek C. Maal D. Deel 1.5 Kies die korrekte soort berekening wat gedoen moet word by die volgende: Wanneer jy van ‘n klein eenheid tot ‘n groot eenheid omskakel, moet jy ______ (1) A. Optel B. Aftrek C. Maal D. Deel (1) [5] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
Read Details