GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.10 Jy het die film in die klas gekyk. Het jy die film ge…

1.10 Jy het die film in die klas gekyk. Het jy die film geniet? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)

Read Details

KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM JOU LEESSTUK OOP TE MAAK.

KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM JOU LEESSTUK OOP TE MAAK.

Read Details

VRAAG 3 3.1 Natriumkarbonaat (of wassoda) word gebruik…

VRAAG 3 3.1 Natriumkarbonaat (of wassoda) word gebruik as ‘n skoonmaakmiddel vir huishoudelike doeleindes, soos om klere te was. Natriumkarbonaat is ‘n bestanddeel van baie droë seepoeiers. ‘n Paar Gr11-leerders wil die reaksie tussen sure en basisse ondersoek. Hulle reageer natriumkarbonaat met soutsuur.   3.1.1 Skryf die gebalanseerde chemiese vergelyking vir bogenoemde reaksie neer. (3) 3.1.2 Definieer ‘n basis in terme van die Brönsted-Lowry-teorie.  (2) 3.1.3 Skryf ‘n gebalanseerde chemiese vergelyking neer wat die volledige ionisasie van soutsuur in water toon. (2) 3.1.4 Definieer die term amfoteriese stof (amfoliet) en identifiseer die stof/we in die reaksie in Vraag 3.1.1 wat as ‘n amfoteriese stof/we (amfoliet) kan optree. (2) 3.2 Beskou die volgende protolitiese reaksies en identifiseer die suur-basis-gekonjugeerde pare.   3.2.1 H2O + NH3 → NH4+  +  OH- (2) 3.2.2 OH-  +  HCO3-   → H2O  +  CO32- (2) 3.4 ‘n Standaard natriumhidroksiedoplossing word in ‘n 250 cm3 volumetriese fles voorberei. Tydens ‘n titrasie neutraliseer 20 cm3 van ‘n 0,1 mol.dm-3 salpetersuuroplossing 25 cm3 van die bogenoemde standaardoplossing volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: HNO3(aq) + NaOH(aq) → NaNO3(aq) + H2O(l)     3.4.1 Bereken die konsentrasie van die NaOH -oplossing wat geneutraliseer is. (5) 3.4.2 Bereken die massa natriumhidroksied wat gebruik word om die standaardoplossing in die volumetriese fles voor te berei. (4)     [22]

Read Details

1.5 During a certain neutralisation reaction, 1 mole of ba…

1.5 During a certain neutralisation reaction, 1 mole of base is used up for every 2 moles of acid. Which ONE of the following pairs can possibly be the base and the acid? (2)

Read Details

1.2 Die onderstaande grafiek stel die verband tussen die p…

1.2 Die onderstaande grafiek stel die verband tussen die potensiële energie (Ep) en die reaksieverloop vir ‘n sekere omkeerbare chemiese reaksie voor. Die aktiveringsenergie vir die TERUGWAARTSE reaksie is: (2)

Read Details

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraest…

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraestel klaar beantwoord het of die tyd versteke is, klik asseblief op die “Submit Quiz”-knoppie hieronder.   Beweeg asseblief daarna na die PHSC GR11A SBA 006 KONTROLE TOETS 1 KWARTAAL 3 2021 (PDF OPLAAI) QUIZ, deur op die “NEXT” knoppie te klik.    Laai asseblief jou ENKELE PDF dokument in hierdie “Quiz”op.   Jy sal 20 minute daarvoor gegun word.   Onthou asseblief om jou PDF dokument korrek te benoem: NAAM_VAN_GR11A_PHSC_SBA006

Read Details

1.2 Wanneer was die rolprent vrygestel? (1)   [ans2]  

1.2 Wanneer was die rolprent vrygestel? (1)   [ans2]  

Read Details

5.1 Nadia het selfish geraak. (1)   [ans10]   5.2 Nadia…

5.1 Nadia het selfish geraak. (1)   [ans10]   5.2 Nadia is ‘n orphan. (1)   [ans11]  

Read Details

Vraag 1: Beantwoord die vrae oor die teks wat jy gelees het.

Vraag 1: Beantwoord die vrae oor die teks wat jy gelees het.

Read Details

The main term in the Alphabetic Index is

The main term in the Alphabetic Index is

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,938 45,939 45,940 45,941 45,942 … 69,922 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top