GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.3.3 Die Xiang-gesin sal ook die Krugerwildtuin besoek. V…

2.3.3 Die Xiang-gesin sal ook die Krugerwildtuin besoek. Verduidelik die volgende aspekte aan die familie in ‘n paragraaf:  Oorsaak van malaria  (2)   Drie voorsorgmaatreëls om teen malaria (3)   Twee simptome van malaria.  (2)

Read Details

2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vi…

2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vir hul jaarlikse vakansie.   2.3.1 Noem TWEE dokumente wat die Xiang-familie sal benodig om toegang tot Suid-Afrika te verkry..  (2) 2.3.2 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat die Xiang-gesin in die hotel moet toepas. (2)

Read Details

3.1.2 Die randwaarde was swak toe die Sello-familie Suid-A…

3.1.2 Die randwaarde was swak toe die Sello-familie Suid-Afrika besoek het. Bespreek of jy dink dit is ‘n voordeel of ‘n nadeel vir Amerikaners om Suid-Afrika in hierdie tydperk te besoek. Verduidelik jou antwoord.  (3)

Read Details

Pas die beskrywings by die terme wat in die aftreklys gegee…

Pas die beskrywings by die terme wat in die aftreklys gegee word. (10)

Read Details

VRAAG 6   6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy m…

VRAAG 6   6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy markte in marksegmente. Bespreek die volgende marksegmente en gee ‘n toepaslike voorbeeld van elkeen.   6.1.1 Lugreismarkte   (3)

Read Details

9.3.2 Noem TWEE ander vorme van kliënteterugvoermetodes wa…

9.3.2 Noem TWEE ander vorme van kliënteterugvoermetodes wat Kariba Akkommodasie kan gebruik.  (2)

Read Details

1.1.2 Die verandering in die waarde van geldeenhede op ‘n…

1.1.2 Die verandering in die waarde van geldeenhede op ‘n spesifieke dag. (1)

Read Details

Hierdie is ‘n ekstra “essay” vraag indien nodig.  This is an…

Hierdie is ‘n ekstra “essay” vraag indien nodig.  This is an extra essay question if needed.

Read Details

2.6 Sinonieme: Synonyms:Kies (Choose) die sinonieme (synon…

2.6 Sinonieme: Synonyms:Kies (Choose) die sinonieme (synonym) vir die onderstreepte (underline) woorde: (1) 2.6.1 Emma se hare(hair) lyk baie mooi. [ans1] (½) 2.6.2 Ek gesels lekker met my maatjie(friend). [ans2] (½)  

Read Details

2.4 Saamgestelde sinne: Compound sentences:Verbind (Combin…

2.4 Saamgestelde sinne: Compound sentences:Verbind (Combine) die volgende sinne deur die voegwoord (conjuction) tussen hakies te gebruik. (1) 2.4.1 Ek speel buite. Pieter speel binne. (en)    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,079 46,080 46,081 46,082 46,083 … 70,539 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top