5.8 ‘N Gestremde man het sagteware vir skermlesing gekoop…
5.8 ‘N Gestremde man het sagteware vir skermlesing gekoop om hom te help om sy gestremdheid te oorkom as hy ‘n rekenaar gebruik. 5.8.1 Aan watter tipe gestremdheid ly die man in hierdie konteks? (1) 5.8.2 Watter afvoertoestel is nodig om hierdie sagteware te laat werk? (1)
Read DetailsVRAAG 2 Sê of elk van die volgende stellings WAAR of ONW…
VRAAG 2 Sê of elk van die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. As die stelling ONWAAR is, skryf dan die woord ‘Onwaar’ neer en OOK die woord (e) wat die onderstreepte woord (e) moet vervang om die stelling WAAR te maak. (Let daarop dat geen punte toegeken sal word as ‘Onwaar’ gegee word sonder ‘n voorgestelde vervanging nie.) Voorbeeld 1: ‘N Drukker is ‘n voorbeeld van ‘n afvoertoestel. Antwoord: Waar Voorbeeld 2: ‘N Drukker is ‘n voorbeeld van sagteware. Antwoord: Onwaar – hardeware 2.1. Die sleutel kan gebruik word om ‘n opsie te kanselleer of om terug te keer na waar u was, in Windows. (1) 2.2. Die internet is die grootste rekenaarnetwerk ter wêreld. (1) 2.3. Toepassing sagteware is sagteware wat bedoel is om die rekenaar te beheer, te ondersteun en te bestuur. (1) 2.4. WinRAR is ‘n hulpprogram wat lêers saampers (compress) en ontpers (decompress). (1) 2.5. Tabstoppe is posisies op die horisontale liniaal waarheen die wyser beweeg as die Tab-toets gedruk word. (1) 2.6 Die moederbord is ‘n gebied in die geheue waar teks en ander voorwerpe wat geknip of gekopieër is, tydelik gestoor word. (1) 2.7 Microsoft Outlook is ‘n voorbeeld van databasisprogrammatuur. (1) 2.8 POS stelsels is ontwerp om die verkoop van goedere en dienste op die mark te bespoedig. (1) 2.9 Die spoed van ‘n drukker word gewoonlik gemeet aan hoeveel bladsye in ‘n minuut gedruk word. (1) 2.10 Om verskeie opeenvolgende of ‘aangrensende’ lêers in ‘n lêerbestuurder soos Windows Explorer te kies, kies die eerste, hou die Alt-sleutel ingedruk en kies die laaste (1)
Read Details5.6 Draadlose muise en sleutelborde is baie gewild. …
5.6 Draadlose muise en sleutelborde is baie gewild. 5.6.1 Gee EEN rede vir die gewildheid van draadlose toestelle, in teenstelling met bedrade toestelle. (1) 5.6.2 Draadlose muise en sleutelborde reageer soms (werk) sonder reaksie. Gee EEN moontlike rede hiervoor. (1)
Read Details