VRAAG 9 Kyk na die reënvalkaart. Wat is die jaarlikse re…
VRAAG 9 Kyk na die reënvalkaart. Wat is die jaarlikse reënval vir B? Gee ‘n rede vir jou antwoord. Kliek op die blou knoppie hieronder om die kaart te sien. Die kaart sal in ‘n nuwe skakel oopmaak. MOENIE hierdie toets sluit nie. Beweeg versigtig tussen die skakels. (2)
Read Details