GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.11 Vind die verhelderde paragraaf onder die opskrif ‘The…

1.11 Vind die verhelderde paragraaf onder die opskrif ‘The Olympics Through the Years’. Formateer die teks om soos volg te vertoon, sonder die buitenste raam (moenie enige kleure verander nie): Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: (1) 1.12 Vind die prentjie onder die opskrif ‘The Olympics Through the Years’. Plaas ’n hiperskakel op die prentjie sodat die skakel (link) die gebruiker na die bokant van die dokument (Top of the Document) neem, d.w.s. na die eerste bladsy van die dokument. (1) 1.13 Vind die vormvelde (form fields) op die laaste bladsy. Verander die kenmerke (properties) van hierdie vormvelde, soos aangetoon langs die etikette wat hieronder gelys word: Name and surname: Die gebruiker moet teks in die veld kan intik. Event: Die gebruiker moet een van die volgende opsies, in dieselfde volgorde as wat hieronder aangetoon word, kan kies: Athletics Boxing Swimming More info please: Die merkhokkie (Check Box) moet soos volg vertoon wanneer die gebruiker die dokument oopmaak. Email address: Enige teks wat in hoofletters (uppercase) ingetik word, moet outomaties na kleinletters (lowercase) omgeskakel word. Motivation: As die gebruiker die F1-sleutel druk, moet die volgende boodskap vertoon word: ‘Max characters 100’. Let op: Moet NIE redigering van die dokument beperk nie (restrict editing).   (6) 1.14 Gebruik tabelstoppunte om ’n horisontale lyn onder die vormvelde op die laaste bladsy te skep. Die streep moet presies 15 cm lank wees. Die streep moet op dieselfde plek voorkom as wat op die volgende skermkopie aangetoon word: Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: (3) 1.15 Onderstreep met ’n dubbellyn alle voorkomste van die woord ‘games’, waar dit as ’n woord op sy eie in kleinletters voorkom, bv. games. (3) 1.16 Voeg outomatiese bladsynommering in die bladsyonderskrif (footer) soos volg in: Die eerste bladsy moet nie ’n bladsynommer hê nie. Die tweede, en daaropvolgende bladsye, moet met die formaat 1, 2, 3, … genommer word, en moet by 1 begin. Met ander woorde, die tweede bladsy moet as 1 genommer word, die derde bladsy as 2, ens. (3)   Stoor op jou rekenaar en LAAI in die volgende ‘Quiz’ op. [40]

Read Details

Which of the following video resolutions produces the sharpe…

Which of the following video resolutions produces the sharpest images and the largest files?

Read Details

_____ is the process of creating programs and apps from the…

_____ is the process of creating programs and apps from the idea stage to distribution to users.

Read Details

To protect a computer or a server, a(n) ______ can be instal…

To protect a computer or a server, a(n) ______ can be installed that would act as a barrier and inspect data being transmitted to or from the network.

Read Details

To observe professional messaging guidelines, you should avo…

To observe professional messaging guidelines, you should avoid using the following EXCEPT _____.

Read Details

Which of the statements about B2B e-commerce is correct?

Which of the statements about B2B e-commerce is correct?

Read Details

Which is the most suitable device to use in a classroom or a…

Which is the most suitable device to use in a classroom or a conference room to deliver presentations?

Read Details

32 Name TWO properties of a paragraph border that can be cha…

32 Name TWO properties of a paragraph border that can be changed. 2 Noem TWEE eienskappe van ‘n paragraafraampie wat verander kan word.

Read Details

10 Which one of the following mouse actions can NOT be used…

10 Which one of the following mouse actions can NOT be used to select text in a word processor? 1 Watter een van die volgende muisaksies kan NIE gebruik word teks in ’n woordverwerker te selekteer nie?

Read Details

1 Which one of the following is NOT an element in the inform…

1 Which one of the following is NOT an element in the information processing cycle? 1 Watter een van die volgende is NIE ’n element in die inligtingverwerkingsiklus nie?

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,362 46,363 46,364 46,365 46,366 … 67,103 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top