GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende…

3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende paragraaf van Teks A en skryf (write) twee woorde wat in die intensiewe vorm geskryf is: (Leidraad: ê = ALT+136) Sokker het blitsvinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit ‘n wêreldberoemde sportsoort wat deur mense van verskillende lande geniet word. 3.8.1 [ans1] (1) 3.8.2 [ans2] (1)

Read Details

2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink te…

2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink terwyl jy hierdie teks gelees het? (1)

Read Details

5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)

5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)

Read Details

3.10 Sinsoorte (types of sentences): Kies (choose) die reg…

3.10 Sinsoorte (types of sentences): Kies (choose) die regte sinsoort vir die volgende sin: 3.10.1 Ek geniet dit om na sokker te kyk. [ans] (1)

Read Details

VRAAG 5: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae….

VRAAG 5: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae.    Click on the button below to open the image (Advertisement) in a new tab  

Read Details

2.4 “ons kry die spel terug!” Verduidelik kortliks (…

2.4 “ons kry die spel terug!” Verduidelik kortliks (shortly explain) wat jy dink hierdie sin beteken (means). (1)

Read Details

2.1 Watter soort teks is hierdie? (1)

2.1 Watter soort teks is hierdie? (1)

Read Details

3.9 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne…

3.9 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne deur van die voegwoorde in hakkies (brackets) gebruik te maak. Herskryf (rewrite) die hele sin (whole sentence) elke keer. 3.9.1 Sokker was onwettig verklaar. Die spel was gevaarlik. (want) (1) 3.9.2 Hulle moes reëls maak. Mense sou onnodig seerkry. (anders) (1)

Read Details

VRAAG 2: Lees die teks en beantwoord die vrae.   TEKS…

VRAAG 2: Lees die teks en beantwoord die vrae.   TEKS B   Sport Click on the button below to open TEXT B in a new tab     Dis lekker om te kyk en lekker om te speel Dis lekker om in alles van sport te deel Kyk hoe hoog skop die man die bal Sweef deur die lug voor hy val!   Die opponent is ‘n sterk span Ons kant werk met ‘n ander plan Hulle doen alles om die veld te wen En gryp die bal met ‘n toertjie wat ek nie ken! Daar vlieg die bal weer deur die lug Die skare gaan mal, ons kry die spel terug!   Vinnig lyk die punte vir ons beter Ons gaan wen, daarvan is ek seker! Die skeidsregter blaas skril op sy fluit, Ons kyk vinnig na die punte, dis die eindtyd! Met een punt is ons koppe deur, Hoera! Ons is die wenners vir nog ‘n keer!

Read Details

3.3 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne…

3.3 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne oor met die regte leestekens. 3.3.1 eina die man het my in die gesig geskop (1) 3.3.2 wanneer kan ek en john weer gaan sokker speel (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,408 46,409 46,410 46,411 46,412 … 56,765 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top