2.4 In ongeveer een bladsy verwys na FIGUUR D en E om d…
2.4 In ongeveer een bladsy verwys na FIGUUR D en E om die ooreenkomste en verskille tussen die twee Duitse Ekspressionistiese bewegings te verduidelik. Kategoriseer FIGUUR D en E in óf die BRÜCKE of DER BLAUE REITER. Sluit in die gebruik van die formele elemente van kuns en stilistiese eienskappe in jou bespreking. Maak seker dat jy na die puntetoekening kyk. (16)
Read Details