VRAAG 2 (vervolg) 2.3 Die prys van 1 kg graanvlokkies…
VRAAG 2 (vervolg) 2.3 Die prys van 1 kg graanvlokkies was R52,95 in Junie 2016 en R55,95 in Junie 2017. 2.3.1 Die prysveranderinge soos hierbo aangetoon is as gevolg van inflasie. Verduidelik die begrip inflasie vanuit die bogenoemde konteks. (3) 2.3.2 Bereken die inflasiekoers wat vir die prysveranderinge van die graanvlokkies gebruik was. Gee jou antwoord tot die naaste persentasie. Jy mag die volgende formule gebruik: Inflasiekoers =
Read Details