1.2 Bespreek TWEE Suid-Afrikaanse kunswerke deur T…
1.2 Bespreek TWEE Suid-Afrikaanse kunswerke deur TWEE verskillende kunstenaars wie se werke Afrika- visuele beelde en/of -simbole insluit. · Gebruik die volgende riglyne in jou opstel: · Die invloede van inheemse Afrika-kunsvorme en/of -simbole · Onderwerp · Lyn, vorm en kleur · Styl · Sosiale/Kulturele invloede · Tegnieke/Materiaal · Moontlike boodskappe/betekenisse (10) TOTAAL VRAAG 1 [20]
Read Details