GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

For the given structures, (1) and (2) , it can be said that…

For the given structures, (1) and (2) , it can be said that (1) is more acidic than (2)  

Read Details

8.1 As Van Pelt jou direk in die oë kyk, sal jy smelt. As…

8.1 As Van Pelt jou direk in die oë kyk, sal jy smelt. As sy maat jou in die oë kyk, sal jy vries. Kontrasteer  hierdie 2 terme (smelt en vries) in ‘n sin. (2)

Read Details

7.4 Verskaf ‘n hipotese (voorspel) wat sal gebeur as mense…

7.4 Verskaf ‘n hipotese (voorspel) wat sal gebeur as mense nie hul gedrag verander nie. Skryf 2 voorspellings. (Let wel: ‘n Voorspelling/hipotese word altyd in toekomstige tyd geskryf) (2)

Read Details

Jy stap stadig uit die moerasse, net om te vind dat jou vrie…

Jy stap stadig uit die moerasse, net om te vind dat jou vriend een van haar spel-lewens verloor het, want sy is deur ‘n slang (een van haar swakhede) gebyt. Sy herleef in die spel met 2 lewens oor. Om te verhoed dat dit weer gebeur, sal jy die volgende moet doen:   Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die slang-lokval oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:  

Read Details

Hierdie is ‘n opstelvraag vir addisionele probleme.

Hierdie is ‘n opstelvraag vir addisionele probleme.

Read Details

Jou span het besluit dat jy die beste kandidaat is om hulle…

Jou span het besluit dat jy die beste kandidaat is om hulle op hierdie missie te lei. Jy ontmoet die spelgids genaamd Nigel. Hy lig jou in van die Jumanji juweel wat gesteel is deur ‘n baie slegte man. Met behulp van hierdie juweel het hy mag gekry oor al Jumanji se diere. Jy sal hom moet jag en die juweel weer terug inbesit moet neem. Verskaf leiding hoe die juweel weer inbesit geneem kan word, deur die volgende vrae te beatnwoord. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die JUMANJI juweel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:

Read Details

JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD   Dit was ‘n lang en stresvol…

JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD   Dit was ‘n lang en stresvolle eksamenperiode vir jou en jou vriende. Jy besluit om ‘n kort breuk van jou studies te neem, om ‘n ou video speletjie genaamd Jumanji te geniet. Jy begin die spel en kies jou avatars. Jy hoor skielik stamdromme speel. Kom ons kyk wat volgende gebeur: Kliek op die onderstaande knoppie om die videoknipsel van JUMANJI se inleiding oop te maak. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:     Video-skrip:   Spel: “Welkom by Jumanji.” Meisie 1: “Wat gaan aan?” Seun 1: “Ek dink dit is ‘n kortsluiting.” Meisie 1: “Trek die prop uit.” Seun 2: “Wat gaan aan? Wat gebeur met jou hande?” Seun 1: “Ek weet nie.”   Soos gesien in die video, jy en jou vriende is skielik ingesuig in die spel en jy is nou vasgevang as julle geselekteerde karakters. Jy sal deur ‘n paar uitdagings moet gaan om veilig terug te keer huis toe. Laat hierdie reis begin deur die volgende vrae te voltooi. Kliek op die onderstaande knoppie om die embleem van JUMANJI oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:  

Read Details

Julle jaag almal na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”)  om d…

Julle jaag almal na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”)  om die juweel op sy plek terug te sit. Moenie vergeet om sy naam uit te roep nie! Kliek op die onderstaande knoppie om die video oop te maak om te sien hoe die juweel herstel is. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:   Video-skrip:   Van Pelt: “Nee.” Almal: “Roep sy naam uit.” Almal: “Jumanji!”   Uitstekende spanwerk!! Jy het daarin geslaag om die Jumanji spel te ontsnap en terug te keer na jou lewe op aarde. Hou altyd ‘n oor uit vir daardie stam dromme. Hulle mag jou weer aanroep om die mensdom te help red! Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n prent oop te maak van ‘n verstommende spanmaat. Die prent word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:

Read Details

2.2 ¿Qué hay en la foto? (3)

2.2 ¿Qué hay en la foto? (3)

Read Details

5.3 ¿Cuáles sitios turísticos vio?  (2)

5.3 ¿Cuáles sitios turísticos vio?  (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,521 46,522 46,523 46,524 46,525 … 56,794 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top