INSTRUKSIES: 1. Lees asseblief al die instruksies…
INSTRUKSIES: 1. Lees asseblief al die instruksies aandagtig deur voordat jy antwoord. Beantwoord waar moontlik in volsinne. 2. Goeie taalgebruik en korrekte spelling word aanbeveel. 3. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 4. Kyk na al jou antwoorde voordat jy dit inhandig. 6. Alles van die beste! 7. Beste wense!
Read DetailsVraag 3.1 Voltooi die tabel deur die korrekt…
Vraag 3.1 Voltooi die tabel deur die korrekte terme in te vul: Wys jou kennis van inset- en uitset-energie deur die onderstaande tabel in te vul: Toestel Inset energie Uitset-energie ‘n Flits met ‘n battery [ans1] [ans4] ‘n Verwarmer [ans2] [ans5] ‘n Waaier met sonkrag [ans3] [ans6] (6)
Read DetailsQuestion 3.1 Complete the table by filling i…
Question 3.1 Complete the table by filling in the correct terms: Demonstrate your knowledge of input and output energy by completing the table below: Device Input energy Output energy A battery-operated torch [ans1] [ans4] A heater [ans2] [ans5] A solar operated fan [ans3] [ans6] (6)
Read Details