AFDELING B – ONTWERP IN ‘N HISTORIESE KONTEKS Vraag 5 –…
AFDELING B – ONTWERP IN ‘N HISTORIESE KONTEKS Vraag 5 – De Stijl Verwys na Figuur 5 en beantwoord die vraag wat volg. Ontleed die ontwerp, maak seker dat u die werklike ontwerp bespreek en nie die foto per se nie. Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak: Figuur 5 5.1 Groot ontwerp gaan oor besonderhede. Met innoverende materiaal seleksie, sinvolle konstruksie tegnieke en moderne estetika kan ‘n mens ‘n unieke ontwerp taal wat ‘n nuwe standaard stel. – James Roi Verwys na die stelling hierbo sowel as Figuur 5 en bespreek die De Stijl-beweging volgens die volgende riglyne: • Noem die ontwerper en die werk van Figuur 5. • Bespreek TWEE invloede. • Identifiseer en bespreek VIER eienskappe. Jou bespreking moet 150 – 200 woorde lank wees. (10)
Read Details1.HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 7 VRAE MET RELEVANTE FIGURE….
1.HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 7 VRAE MET RELEVANTE FIGURE. 2. ALLE VRAE IS VERPLIGTEND. 3.SKRYF/TIK OP ‘N DUIDELIKE, FEITELIKE EN GESTRUKTUREERDE WYSE, MET BEHULP VAN VOLLE SINNE EN PARAGRAWE VOLGENS DIE INSTRUKSIES VAN ELKE VRAAG. 4. WEES BEDAG OP DIE PUNTETOEKENNING VAN ELKE VRAAG. 5. MOENIE DIESELFDE FEITE EN VOORBEELDE IN VERSKILLENDE VRAE HERHAAL NIE
Read Details