VRAAG 1 Gebruik die woord bank hieronder en voltooi die…
VRAAG 1 Gebruik die woord bank hieronder en voltooi die sinne wat volg. Woordbank Wind spoed Wind rigting Kilometer per uur Wind 1.1 Ons gebruik ‘n anemometer om [ans1] te meet. (1) 1.2 Ons kan ‘n windkous of ‘n weerhaan gebruik om [ans2] te meet. (1) 1.3 [ans3] is lug wat waai oor die land oppervlak. Dit kan in alle rigtings beweeg: op, af, in sirkels en regoor die land. (1)
Read Details