GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

7.3 Bereken die digtheid van 175 cm3  water met die massa…

7.3 Bereken die digtheid van 175 cm3  water met die massa van 175,70 g. Gee jou antwoord in die vorm van die formule soos aangedui hieronder. (Rond af tot by 2 desimale plekke) Die formule vir digtheid: Digtheid = Massa / Volume BYVOORBEELD: Digtheid = 20 g / 5 cm3 = 4 g/cm3   (4)

Read Details

6.4 Watter punt op die grafiek dui die kondensasiepunt  va…

6.4 Watter punt op die grafiek dui die kondensasiepunt  van gas aan? (1)

Read Details

2.4 Ys is minder dig as water (1)

2.4 Ys is minder dig as water (1)

Read Details

Gebruik hierdie grafiek om die volgende vrae te beantwoord….

Gebruik hierdie grafiek om die volgende vrae te beantwoord.     Regterklik op die blou blokkie en maak die grafiek in ‘n nuwe “tab” oop

Read Details

Vul die ontbrekende dele van die volgende tabel in.  …

Vul die ontbrekende dele van die volgende tabel in.   Fase Soliede Vloeibare Gas Tekening wat die rangskikking van atome in die fase toon          Tipe beweging [1] [4] [6] Kragte tussen die atome (sterk/swak) [2] Kragte swakker as in vaste stof [7] Spasies tussen deeltjies [3] [5] Leë spasies tussen die atome is baie groot  

Read Details

6.7 Watter fase verandering vind plaas by punt B? (2)…

6.7 Watter fase verandering vind plaas by punt B? (2)   Dit verander van ‘n [1] tot ‘n [2]  

Read Details

Is die volgende stellings waar(true) of vals(false): 2.1…

Is die volgende stellings waar(true) of vals(false): 2.1 Kondensasie is wanneer energie bygevoeg  word en ‘n gas verander na ‘n vloeistof (1)

Read Details

5.8. Noem die drie fases van materie? (3)   [1] [2…

5.8. Noem die drie fases van materie? (3)   [1] [2] [3]  

Read Details

Kyk na die volgende diagram van ‘n neutrale atoom en beantwo…

Kyk na die volgende diagram van ‘n neutrale atoom en beantwoord die vrae:      Regterklik op die blou blokkie en maak die diagram in ‘n nuwe “tab” oop   4.1 Hoeveel deeltjies is in die atoom: (2)   A)   Elektrone?      [1]     B)   Protone?         [2]   

Read Details

1.6 Die maatstaf van hoeveel massa van ‘n materiaal in ‘n…

1.6 Die maatstaf van hoeveel massa van ‘n materiaal in ‘n gegewe volume pas (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,646 46,647 46,648 46,649 46,650 … 56,955 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top