GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.3 Gee die hoogte van hierdie heuwel met behulp van hierd…

4.3 Gee die hoogte van hierdie heuwel met behulp van hierdie hoogte-aanwyser wat in 4.1. geidentifiseer is. (1)

Read Details

7.4 Mosambiek het ontwikkelings aanwysers wat tipies is vi…

7.4 Mosambiek het ontwikkelings aanwysers wat tipies is vir ‘n ontwikkelende land. (1)

Read Details

4.5 Bereken wat 9 cm op die kaart in werklikheid voorstel….

4.5 Bereken wat 9 cm op die kaart in werklikheid voorstel. (Gee jou antwoord in km) Toon al jou berekeninge. (5)

Read Details

VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur di…

VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur die regte woorde te kies. [ans1]  lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans2]  soos mynbou, boerdery, visvang en bosbou. [ans3] lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans4]  soos vervaardiging van goedere, of [ans5] soos die verskaffing van dienste soos die ontwerp van rekenaarprogramme. (5)

Read Details

2.5 Die prent in bron E is ‘n voorbeeld van watter tipe he…

2.5 Die prent in bron E is ‘n voorbeeld van watter tipe helling?   Regskliek op die knoppie om Bron E in ‘n nuwe tab oop te maak.    (1)

Read Details

VRAAG 10 10.1 Daar is baie faktore wat die ontwikkelin…

VRAAG 10 10.1 Daar is baie faktore wat die ontwikkeling positief of negatief kan beïnvloed. Kies twee geografiese redes. Noem die twee geselekteerde redes en verduidelik in jou eie woorde hoe hierdie geografiese faktore ontwikkeling kan beïnvloed. (4)

Read Details

VRAAG 3   Verwys na die topografiese kaart uittreksel…

VRAAG 3   Verwys na die topografiese kaart uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie om Bron F in ‘n nuwe tab oop te maak.            3.1 Die kolhoogte by Kleinplaatheuwel in sirkel A is [ans1] meter (1) 3.2  Die helling by C is ‘n [ans2] helling. (1) 3.3 Die Kleinplaatheuwel vorm ‘n [ans3]. (1) 3.4  Die rivier wat in sirkel B voorkom, vloei in ‘n [ans4] patroon (1) 3.5 Die waterval wat in sirkel D voorkom, vloei oor ‘n [ans5] gradiënt. (1)

Read Details

INSTRUKSIES:   1. Lees die vrae en bronne aandagtig…

INSTRUKSIES:   1. Lees die vrae en bronne aandagtig deur.   2. Beantwoord AL die vrae   3. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees.   4. Sterkte!  

Read Details

11.3 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie i…

11.3 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in kolom B. (3)

Read Details

8.3 ‘n Belangrike deel van die moderne definisie van ontwi…

8.3 ‘n Belangrike deel van die moderne definisie van ontwikkeling is dat ontwikkeling na die welstand van mense moet streef. Om hierdie rede moet ons sosiale ontwikkeling oorweeg, want dit meet die welstand van mense in terme van hul sosiale behoeftes. Lys 3 sosiale behoeftes wat aangespreek moet word: (3)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,654 46,655 46,656 46,657 46,658 … 56,947 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top