Vraag 2: Pas die term in Kolom A by die korrekte beskrywing…
Vraag 2: Pas die term in Kolom A by die korrekte beskrywing in Kolom C. Kies jou antwoord (net die letter) in Kolom B. KOLOM A KOLOM B KOLOM C 1.Sel [ant1] A) ‘n Stelsel wat elektriese energie oordra. 2. Elektriese stroombaan [ant2] B) Die kleinste deel van ‘n battery. 3. Battery [ant3] C) ‘n Flitslig. D) ‘n Groep selle. (3)
Read Details