VRAAG 1: Bestudeer die vloerplan van ‘n RDP huis en beant…
VRAAG 1: Bestudeer die vloerplan van ‘n RDP huis en beantwoord die vrae wat volg: Regter “click” op die knoppie hieronder om die VLOERPLAN in ‘n nuwe oortjie oop te maak. 1.1 Hoeveel vensters is in die vloerplan? (2) 1.2 Hoeveel deure is in die vloerplan? (2) 1.3 Indien die buitemuur van die badkamer 34mm lank is wanneer dit gemeet word op die vloerplan, bepaal die skaal van die vloerplan. (3) 1.4 Bepaal die totale area van die RDP huis. Gee jou antwoord in vierkant ‘n meter. (3)
Read Details