GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

BIBLIOGRAFIE   Handboek Oxford Successful Social Sci…

BIBLIOGRAFIE   Handboek Oxford Successful Social Sciences Graad 4 Onderwysersgids   Prente Canva.com  

Read Details

11. Skryf die regte antwoord in die onderstaande blok. (…

11. Skryf die regte antwoord in die onderstaande blok. (3)   Verduidelik wat ‘n leier is. Gee ook een voorbeeld van ‘n goeie leier en ‘n voorbeeld van ‘n slegte leier, wat ons gedurende hierdie kwartaal bespreek het.  

Read Details

3. Verduidelik wat die woord, bronne, beteken. Noem ook di…

3. Verduidelik wat die woord, bronne, beteken. Noem ook die twee tipes bronne wat ons kry. (3)

Read Details

17. Kies die korrekte antwoord. (1)   In watter pr…

17. Kies die korrekte antwoord. (1)   In watter provinsie is Nelson Mandela gebore?  

Read Details

21. Skryf die korrekte antwoord. (4)   Dink na oor…

21. Skryf die korrekte antwoord. (4)   Dink na oor al die verskillende goeie leiers vanuit die verlede wat ons gedurende hierdie kwartaal bespreek het. Lys vier dinge, wat hulle almal in gemeen het.  

Read Details

15. Bestudeer die foto’s en skryf die korrekte antwoord in…

15. Bestudeer die foto’s en skryf die korrekte antwoord in die oop spasies. (2)         Om die foto’s te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prente gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.           Benoem die leiers: Aan die regterkant (→), is die leier [Ans1], en aan die linkerkant (←), is die leier [Ans2].  

Read Details

6. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bro…

6. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bronne. (1)   Bronne waarna ons kan luister om inligting te versamel:  

Read Details

8. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bro…

8. Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende bronne. (1)   Bronne wat ons kan lees om inligting te versamel:  

Read Details

10. Kies die korrekte antwoord. (1)   Wat noem ons…

10. Kies die korrekte antwoord. (1)   Wat noem ons ‘n plek waar voorwerpe vanuit die verlede in vertoonkaste gesit word?  

Read Details

AFDELING A: PLAASLIKE GESKIEDENIS

AFDELING A: PLAASLIKE GESKIEDENIS

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,755 46,756 46,757 46,758 46,759 … 57,042 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top