VRAAG 4 4.1 Die onderstaande kaart toon Queenstown…
VRAAG 4 4.1 Die onderstaande kaart toon Queenstown en omliggende areas. Regsklik op die knoppie om die KAART VAN QUEENSTOWN in ‘n nuwe “oortjie” oop te maak. 4.1.1 Noem die algemene rigting van Bailey vanaf Kamastone. (2) 4.1.2 Druk die skaal van die kaart uit in die vorm 1 : …indien die skyfstaaf = 40mm (3) 4.1.3 Gebruik jou skaal in VRAAG 4.1.2 om die afstand in km tussen Queenstown se SSK en Whittlesea te bepaal indien die afstand op die kaart 7cm is. (4) 4.1.4 Noem enige ander tipe skaal wat op ʼn kaart gebruik kan word. (2)
Read Details