AFDEELING B: OPSTEL VRAE Regskliek op die knoppie om d…
AFDEELING B: OPSTEL VRAE Regskliek op die knoppie om die opstelrubriek in ‘n nuwe blad te open. VRAAG 2 “Shaka van die Zoeloe, Afrika se legendariese held, en die aanhitser van die Zoeloe’s se grootheid en nasie; Mzilikazi van die Matabele – hy het teen die Zoeloes, die Sotho en die Boere geveg en uiteindelik in Zimbabwe gevestig; Moeshoeshoe van die BaSotho – in die 1830’s, die magtigste leier wes van die Drakensberge.” Skryf ‘n opstel waarin jy bespreek hoe die leierskapstyle van Shaka, Mzilikazi en Moshoeshoe van mekaar verskil het.
Read Details