GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Questions 39-43 Early endosomes

Questions 39-43 Early endosomes

Read Details

VRAAG 2 Zoë besluit sy wil haar eie besigheid te begin. S…

VRAAG 2 Zoë besluit sy wil haar eie besigheid te begin. Sy het R30 000.00 in haar spaarrekening. Sy gaan ‘n Kolwyntjie winkel oopmaak in Seepunt wat spesiale kolwyntjies verkoop. Sy wil eers ‘n besigheidsplan opstel voor sy finaal besluit of sy die besigheid wil begin.Hieronder is ‘n tabel wat Zoë opgestel het met al haar uitgawes.   Uitgawes Koste (R) Huur R4000 Elektrisiteit R850 Vervoer Trein kaartjies – R300 maandelikse pas Bestandele R2100 vir 300 kolwyntjies Onbeplan R900   2.1 Maak ‘n lys van Zoë se vaste uitgawes. (3) 2.2 Maak ‘n lys van Zoë se veranderlike uitgawes. (3) 2.3 As dit Zoë R7,00 kos om 1 kolwyntjie te maak bereken:     2.3.1 Die verkoopsprys vir 1 kolwyntjie as sy die opslag 300% maak. Rond jou antwoord af tot die naaste rand.Gebruik: verkoopsprys = kosprys + opslag (3)   2.3.2 Die wins wat sy maak op een kolwyntjie? (2) 2.4 Bereken die uitstaande waardes A tot E in die tabel. Gebruik die volgende waardes: R6050.00  as die vaste uitgawe bedrag. R7,00 as die kosprys per kolwyntjie. R28,00 as die inkomste per kolwyntjie. Kolwyntjies 0 100 200 300 400 500 600 Inkomste R0 A R5600 R8400 B R14000 R16800 Uitgawes C R6750 D E R8850 R9550 R10250         (5) 2.5 Teken ‘n grafiek wat beide die inkomste en uitgawe op een assestelsel wys. (5) 2.6 Gebruik jou grafiek om die volgende vrae te beantwoord:     2.6.1 Waarom begin die Uitgawe lyn by R6050,00? (2)   2.6.2 Hoeveel kolwyntjies moet Zoë verkoop om ‘n wins te maak? (3)   2.6.3 Wat word die snypunt genoem? Waarom is die punt betekenisvol? (3)   2.6.4 Vir hoeveel maande sal Zanthe haar besigheid kan ondersteun as sy haar vaste uitgawes dek met die geld in haar spaarrekening? Gebruik R30 000,00 as die bedrag in die spaarrekening. (3) 2.7 Dink jy dit is ‘n goeie idee vir Zoë om die besigheid te begin. Gee ‘n rede vir jou antwoord deur al die informasie hierbo in ag te neem. (3)

Read Details

VRAAG 3 Zoë moet ‘n besigheids foon aanskaf. Sy het die…

VRAAG 3 Zoë moet ‘n besigheids foon aanskaf. Sy het die volgende selfoontariewe gekry by Cell Zone. Antwoord die vrae wat volg deur na die tablel hieronder te verwys:       Cell Zone se twee besigheids opsies:   Naam Cell Z Busy Ness Cell Z Bizniz Tipe Kontrak Betaal per minuut Vaste Koste R100 Geen Minute verniet 150 minute Geen Koste per minuut R1.20 R1.00             3.1 Skryf ‘n formule neer om die koste uit te werk vir Cell Z Busy Ness. (4) 3.2 Skryf ‘n formule neer om die koste uit te werk vir Cell Z Bizniz. (2) 3.3 Stel ‘n tabel op om die koste van die twee opsies te vergelyk. Gebruik die onderstaande tabel as riglyn. (6)   Totale min 0 100 200 300 400 500 Busy Ness             Bizniz               3.4  As Zoë gemiddeld tussen 200 en 300 minute ‘n maand se oproepe maak, watter een van die twee opsies moet sy kies? (2)

Read Details

is a disorder characterized by inflexible patterns of thinki…

is a disorder characterized by inflexible patterns of thinking, feeling, orrelating to others that cause problems in personal, social, and work situations

Read Details

is characterized by swings in mood and activity from overly…

is characterized by swings in mood and activity from overly high and energetic to sadand fatigued, and back again, with periods of near-normal mood and energy in between

Read Details

3.2 In FIGURE H, explain two ways in which the focus point…

3.2 In FIGURE H, explain two ways in which the focus point is achieved? (4)

Read Details

a disorder of neural development characterized by impaired s…

a disorder of neural development characterized by impaired social interactionand communication and by restricted repetitive behaviors, interests, and activities

Read Details

1.3 Refer to FIGURE C below and answer the questions that…

1.3 Refer to FIGURE C below and answer the questions that follow: Right click on the button below and open in new tab to view FIGURE C FIGURE C https://www.msn.com/en-us/money/companies/43-most-outrageous-product-claims-of-all-time/ss-AAxF0d8   In your opinion, explain why the message in this advertisement can be seen as misleading? (2)

Read Details

is characterized by swings in mood and activity from overly…

is characterized by swings in mood and activity from overly high and energetic to sadand fatigued, and back again, with periods of near-normal mood and energy in between

Read Details

is a disorder characterized by inflexible patterns of thinki…

is a disorder characterized by inflexible patterns of thinking, feeling, orrelating to others that cause problems in personal, social, and work situations

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,892 46,893 46,894 46,895 46,896 … 67,291 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top