GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Erikson proposed that the psychosocial crisis adults face as…

Erikson proposed that the psychosocial crisis adults face as life nears its end is integrity versus despair.

Read Details

According to your text, the impact of social class on longev…

According to your text, the impact of social class on longevity results PRIMARILY from

Read Details

FINANSIES, GROEI EN VERVAL   VRAAG 4   4.1  …

FINANSIES, GROEI EN VERVAL   VRAAG 4   4.1   Die waarde van ‘n artikel verminder met 8% p.j. volgens die metode vir balansvermindering. Hoeveel jaar, tot een desimale plek, sal dit neem voordat die artikel 25% van die oorspronklike waarde verminder? (4) 4.2   Twee vriende belê elk R25 000 vir ‘n tydperk van tien jaar. Andrew belê sy geld in ‘n rekening wat 9% enkelvoudige rente per jaar bied. Zane belê sy geld in ‘n rekening wat rente lewer teen ‘n koers van 7,5% per jaar, kwartaalliks saamgestel.  Aan die einde van die tien jaar ontvang Andrew ‘n bonus van 5% van die hoofbedrag, terwyl Zane ‘n beleggingsfooi van 5% van die rente ontvang wat in daardie tydperk ontvang is. Bepaal die hoeveelheid geld wat elke vriend na hul belegging ontvang. (6) 4.3   Nicky beplan om ‘n belegging te maak. Sy besluit dat sy aan die einde van die eerste maand R1 000 sal insit en daarna aan die einde van die daaropvolgende 18 maande R700. Sy het die geld eers oor twee jaar nodig. Die rentekoers van die belegging is 9% per jaar, maandeliks saamgestel.     4.3.1 Teken ‘n tydlyn vir die belegging. (2)   4.3.2 What sou die waarde van die belegging wees na twee jaar? (5) 4.4   Sylvester besluit op die ouderdom van 21 jaar om R2 400 per maand te spaar vir ‘n sekere tydperk. Die bank bied hom ‘n rentekoers van 9,5% p.j. maandeliks saamgestel vir hierdie tydperk. Bepaal hoe oud Sylvester sal wees, indien hy aanhou om die maandelikse depositos te maak teen dieselfde rentekoers, indien hy ‘n belegging van R1 200 000 wil verkry op die einde. (5) 4.5   Zeke beplan om ‘n huis te  koop met ‘n 20–jaar verband. Hy kan bekostig om R7 500 te betaal. As die huidiglike rentekoers 12% p.j. maandeliks saamgestel is, bepaal die waarde van die verband wat hy kan uitneem as hy een maand na die goedkeuring van die verband begin betaal. (3)     Totaal: [25]     GROOT TOTAAL [150]  

Read Details

One of the few universal findings with regard to the cogniti…

One of the few universal findings with regard to the cognitive changes of older adults is that psychomotor speed slows with age.

Read Details

INSTRUKSIES Die antwoorde wat u indien moet u eie, oorspronk…

INSTRUKSIES Die antwoorde wat u indien moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen plagiaat sal geduld word nie. Alle werk moet in u eie handskrif op op u eie folio papier beantwoord word. Daar is vier (4) vrae in hierdie assessering. U moet AL die vrae beantwoord. Punte is vir elke vraag en afdeling aangedui. Skandeer al u antwoorde in EEN .pdf dokument. Benoem u dokument: WISK GR12AKlas VoorlettersVan T02 SBA005a Junie Vraestel 1 Herskryf Diagramme word nie noodwending volgens skaal geteken nie. Skryf netjies en leesbaar. Rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui word. Antwoorde alleen sal nie noodwendig punte kry nie. U mag ‘n nie-programeerbare wetenskaplike sakrekenaar gebruik.

Read Details

ALGEBRA AND EQUATIONS  QUESTION 1  1.1 Solve for :  …

ALGEBRA AND EQUATIONS  QUESTION 1  1.1 Solve for :   1.1.1 (3) 1.1.2

Read Details

ALGEBRA EN VERGELYKINGS  VRAAG 1  1.1   Los op vir…

ALGEBRA EN VERGELYKINGS  VRAAG 1  1.1   Los op vir x:     1.1.1 (3)   1.1.2

Read Details

  2.5 Die volgende opeenvolgende patroon word gegee:…

  2.5 Die volgende opeenvolgende patroon word gegee: Regsklik op die volgende skakel om die diagram in ‘n aparte webblad oop te maak.   2.5.1 Teken die volgende patroon in die ry. (1)       2.5.2 Skryf ‘n formule in x vir die      2.5.2.1 omtrek van elke patroon. (3) 2.5.2.2 area van elke patroon. (4)       2.5.3 Watter patroon in die ry sal ‘n     2.5.3.1 omtrek van 60x hê? (2) 2.5.3.2 area van 255×2 hê? (3)   Totaal: [40]

Read Details

FUNKSIES EN GRAFIEKE   VRAAG 3   3.1     D…

FUNKSIES EN GRAFIEKE   VRAAG 3   3.1     Die volgende skets toon die hiperboliese funksie

Read Details

NB!! IMPORTANT ASSESSMENT INFORMATION   1.DIRECTLY AFTER THE…

NB!! IMPORTANT ASSESSMENT INFORMATION   1.DIRECTLY AFTER THE TIME FOR THIS QUIZ HAS PASSED, CLICK ON THE “SUBMIT” BUTTON. THIS WILL CLOSE THE ASSESSMENT. 2.THEREAFTER CLICK ON “NEXT”. THIS BUTTON IS LOCATED AT THE BOTTOM RIGHT SIDE OF THE PAGE. 3.THIS WILL OPEN THE ASSESSMENT “MATH GR12 NSC SBA 005a Rewrite 2021 UPLOAD”. IT WILL BE OPEN FOR 30 MINUTES ONLY, IN ORDER FOR YOU TO UPLOAD YOUR ANSWER FILE.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,896 46,897 46,898 46,899 46,900 … 67,317 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top