INSTRUKSIES 1. Lees die vrae voordat jy dit an…
INSTRUKSIES 1. Lees die vrae voordat jy dit antwoord. Beantwoord in vol sinne waar moontlik. 2. Die gebruik van goeie taal en grammatika is nodig. 3. Beantwoord al die vrae. 4. Daar is een lêer oplaai-vraag in hierdie vraestel. Maak seker dat jy ‘n leë stuk papier, ‘n skerp potlood en kleurpotlode byderhand het met ‘n betroubare skandeerderbron. 5. Lees weer deur al jou antwoorde voordat jy jou toets indien. 6. Die antwoorde vir hierdie vraestel MOET jou eie, oorspronklike werk wees. Geen werk van ander hulpbronne mag gebruik word om die vrae te beantwoord nie. 7. Deur met hierdie vraestel te begin, erken jy dat JOU EIE WERK vereis word. Geen plagiaat word toegelaat nie. As jou antwoorde uit ander bronne gekopieër is, kry jy ‘n totale punt van 0. Alles van die beste!
Read Details