GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.4 Gebruik die volgende homonieme in twee sinne van jou e…

3.4 Gebruik die volgende homonieme in twee sinne van jou eie om die verskillende betekenisse duidelik te maak. Nommer jou antwoorde duidelik (2) 3.4.1 steel   3.4.2 bank  

Read Details

1.1 Watter taal het Marco Polo tydens sy verblyf in die la…

1.1 Watter taal het Marco Polo tydens sy verblyf in die land van Kublai Khan leer praat? Kies die korrekte antwoord.                                     (1)

Read Details

1.2 Waarom het Marco Polo as jong seun baie in die Ooste b…

1.2 Waarom het Marco Polo as jong seun baie in die Ooste belang gestel?   (1)  

Read Details

3.15 Voltooi die volgende sin deur die korrekte voorsetsel…

3.15 Voltooi die volgende sin deur die korrekte voorsetsels te gebruik. (2×0.5)   Dit is [ans1] danke [ans2] haar dat ek die toets deurgekom het.  

Read Details

2.2 Bespreek enige twee dinge wat ons kan doen om die plan…

2.2 Bespreek enige twee dinge wat ons kan doen om die planeet weer te laat glimlag.                                                 (2)      

Read Details

1.7 Hoe oud was hy toe hy uiteindelik weer in sy geboortes…

1.7 Hoe oud was hy toe hy uiteindelik weer in sy geboortestad aangekom het? (1)

Read Details

3.10 Skryf die sin oor in die direkte rede. Maak seker dat j…

3.10 Skryf die sin oor in die direkte rede. Maak seker dat jy al die leestekens korrek gebruik om al die punte te bekom. (1) 3.10.1 Anton het gesê dat hy en sy pa die vorige aand uit was.  

Read Details

1.8 Kies die korrekte antwoord: In watter stad en land is…

1.8 Kies die korrekte antwoord: In watter stad en land is Marco Polo gebore? (2)

Read Details

3.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die korrekte meerv…

3.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die korrekte meervoud en verkleining van die gegewe woord in die spasies in te vul                                                (6)   Woord Meervoud Verkleining pad 1.1 [ans1] 1.2 [ans2] werkboek 1.3 [ans3] 1.4 [ans4] prioriteit 1.5 [ans5] 1.6 [ans6]    

Read Details

1.10 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR?  Haal ‘n si…

1.10 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR?  Haal ‘n sin uit die teks aan om jou antwoord te motiveer. Nommer jou antwoorde duidelik.   1.10.1 Marco Polo se reisjoernale word nie meer vandag deur baie mense gelees nie. (2) 1.10.2 In die Ooste is hulle openhartig ontvang.                 (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 47,208 47,209 47,210 47,211 47,212 … 59,421 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top