VRAAG 5 Katherine’s se broer is ‘n houtwerker. Hy bou ‘n…
VRAAG 5 Katherine’s se broer is ‘n houtwerker. Hy bou ‘n boekrak vir haar om haar boeke in te bêre. Bestudeer die skets van die boekrak en beantwoord die vraag wat volg. Regter kliek die onderstaande knoppie om die skets van die boekrak in ‘n nuwe oortjie oop te maak. Die hele rak is 4,2m hoog in total. Daar is 3 rakke elk 2cm dik. Die boeke word so gepak dat hulle plat sal lê soos in die skets hieronder. Die maksimum dikte van ‘n boek is 0,05m. 5.1 Hoeveel boeke sal in die hoogte van die muur kan inpas? (6)
Read Details