GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bes…

  INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit twee afdelings. Afdeling A : Plaaslike geskiedenis en Afdeling B: Leiers.   2. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord.   3. Onthou om die puntetoekenning vir elke vraag in berekening te bring wanneer jy antwoord.   4. Alles van die beste vir hierdie eksamen vraestel.  

Read Details

14. Waar / Onwaar (1)   Alle leiers is goeie mense…

14. Waar / Onwaar (1)   Alle leiers is goeie mense met goeie intensies.  

Read Details

  Afdeling B totaal: [30]

  Afdeling B totaal: [30]

Read Details

21. Skryf die korrekte antwoord. (3)   Verduidelik…

21. Skryf die korrekte antwoord. (3)   Verduidelik hoekom dit merkwaardig is dat Mahatma Gandhi, altyd in klein, eenvoudige huisies gewoon het.  

Read Details

18. Skryf die antwoord in die onderstaande blok. (3)…

18. Skryf die antwoord in die onderstaande blok. (3)   Wat is die datum van Nelson Mandela se geboorte (dag, maand en jaar)? Watter spesiale dag word tans op hierdie datum gevier? Noem ook iets spesiaals wat ons op hierdie dag doen.  

Read Details

13. Kies die korrekte beskrywing aan die linkerkant wat pa…

13. Kies die korrekte beskrywing aan die linkerkant wat pas by die leierskapsrol aan die regterkant. (4)           13.1 Die leier van ‘n skool. President     13.2 Die hoof van ‘n land of regering. Koning/ Koningin     13.3 Word in ‘n leierskapsposisie in gebore. Skoolhoof     13.4 Die leier van ‘n sportspan. Kaptein  

Read Details

BIBLIOGRAFIE   Handboek Oxford Successful Social Sci…

BIBLIOGRAFIE   Handboek Oxford Successful Social Sciences Graad 4 Onderwysersgids   Prente Canva.com  

Read Details

11. Skryf die regte antwoord in die onderstaande blok. (…

11. Skryf die regte antwoord in die onderstaande blok. (3)   Verduidelik wat ‘n leier is. Gee ook een voorbeeld van ‘n goeie leier en ‘n voorbeeld van ‘n slegte leier, wat ons gedurende hierdie kwartaal bespreek het.  

Read Details

3. Verduidelik wat die woord, bronne, beteken. Noem ook di…

3. Verduidelik wat die woord, bronne, beteken. Noem ook die twee tipes bronne wat ons kry. (3)

Read Details

17. Kies die korrekte antwoord. (1)   In watter pr…

17. Kies die korrekte antwoord. (1)   In watter provinsie is Nelson Mandela gebore?  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 47,508 47,509 47,510 47,511 47,512 … 57,796 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top