GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  GROOT TOTAAL :[40]  

  GROOT TOTAAL :[40]  

Read Details

  VRAAG 13     Antwoord waar of onwaar vir vraag 1…

  VRAAG 13     Antwoord waar of onwaar vir vraag 13 – 17:     Die verskil tussen 230 en 190 is 40. (1)

Read Details

  VRAAG 12     Bestudeer die onderstaande getal en…

  VRAAG 12     Bestudeer die onderstaande getal en beantwoord die volgende vrae: (3)   146 Verdubbel die getal 146 [ans1]. Halveer die getal 146 [ans2].  Halveer die getal 146 en tel 30 by die getal [ans3].  

Read Details

   INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne wor…

   INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne word toegelaat nie. Alle werk wat ingedien word, moet die leerder se eie oorspronklike werk wees.   2. Vraag 1 is ‘n lêeropname vraag wat bestaan uit vraag 1.1 –1.6, al jou antwoorde moet HANDGESKREWE wees op een A4 vel papier. Nommer jou antwoorde korrek.   3. Aan die einde van hierdie vraestel is daar TWEE addisionele oop vrae: ‘n lêeropname en ‘n opstelvraag vir enige addisionele inligting.   4. Die lêeropname MOET tydens die vraestel opgelaai word tydens die voltooiing van hierdie toets.   5. LEES al die vrae mooi deur. Beantwoord AL die vrae VOOR jy die “Submit quiz” knoppie druk .   6. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie.   7. Sterkte!  

Read Details

  EKSTRA TEKSBOKS     As daar nog iets is wat jy w…

  EKSTRA TEKSBOKS     As daar nog iets is wat jy wil byvoeg of kommunikeer, doen dit asseblief hier:  

Read Details

  BIBLIOGRAFIE     NumberSense  

  BIBLIOGRAFIE     NumberSense  

Read Details

  VRAAG 10     Dink aan ‘n prentjie van ‘n spinnek…

  VRAAG 10     Dink aan ‘n prentjie van ‘n spinnekop. Een spinnekop het 8 bene. Kyk na die onderstaande tabel en beantwoord die volgende vrae:     Aantal spinnekoppe: 1 2 3 4 Totale aantal bene:     As ‘Aantal spinnekoppe’ die inset waarde is, skryf die reël vir ‘Totale aantal bene’ as die uitset waarde. [ans1] Gebruik die reël om uit te werk hoeveel bene 12 spinnekoppe sal hê. [ans2] (2) 

Read Details

  VRAAG 3     Daar is 11 spelers in ‘n sokkerspan….

  VRAAG 3     Daar is 11 spelers in ‘n sokkerspan. Hoeveel spanne sal daar wees as 88 seuns aan sokker wil deelneem? (1)

Read Details

  VRAAG 8     Mnr. Ndlovu sien dat ‘n derde (1/3)…

  VRAAG 8     Mnr. Ndlovu sien dat ‘n derde (1/3) van die kinders in sy klas afwesig is. 15 kinders is afwesig. Hoeveel kinders is daar gewoonlik in die klas? [ans1] (1)

Read Details

  VRAAG 7     Maak gebruik van die breuke-muur om…

  VRAAG 7     Maak gebruik van die breuke-muur om die volgende tekens in te vul of = (3)   Druk op die knoppie om die prentjie te sien.           a. 1/4 [ans1] 2/5         b. 6/12 [ans2] 2/4      c. 3/4 [ans3] 6/8  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 47,753 47,754 47,755 47,756 47,757 … 57,399 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top