GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.5 Wat word eintlik met die uitdrukking bedoel? (1)

2.5 Wat word eintlik met die uitdrukking bedoel? (1)

Read Details

1.5 Gee die betekenis van: “… wanneer jy borrel …” in para…

1.5 Gee die betekenis van: “… wanneer jy borrel …” in paragraaf 3. (1)

Read Details

1.8 Skryf die volgende oor in goeie Afrikaans: “Life’s a j…

1.8 Skryf die volgende oor in goeie Afrikaans: “Life’s a journey, enjoy the ride.” (paragraaf 4) (1)

Read Details

1.13 Wat is nog ‘n voorbeeld van ‘n “wondermiddel” van kom…

1.13 Wat is nog ‘n voorbeeld van ‘n “wondermiddel” van kommunikasie wat mense vandag gebruik? (1)

Read Details

4.13 Neelsie sê:  “Ek gebruik elke dag my selfoon.” Skryf…

4.13 Neelsie sê:  “Ek gebruik elke dag my selfoon.” Skryf die sin in die indirekte rede.  Begin só:  Neelsie sê dat…           (1)

Read Details

4.15 Sê watter soort woordsoort “vriendin” is. (1)

4.15 Sê watter soort woordsoort “vriendin” is. (1)

Read Details

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 4: TAALLEER:…

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 4: TAALLEER: Bestudeer die volgende strokiesprent en beantwoord die vrae wat volg: KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE STROKIESPRENT OOP TE MAAK.  

Read Details

4.11 Kies die korrekte voornaamwoord  om die sin te voltoo…

4.11 Kies die korrekte voornaamwoord  om die sin te voltooi:   4.11.1 Die onderwyser sit op [ans1]stoel. (1)

Read Details

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER v…

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae: VRAAG 1: BEGRIPSTOETS                VRAAG 2: VISUELE TEKS                  VRAAG 3: OPSOMMING                      VRAAG 4: TAAL IN KONTEKS              (20) (10) (10) (20) 2. Jy moet ten alle tye lees –en skryftekens gebruik. Daar moet bewyse wees van redigering en proeflees by jou Opsomming. Die beplanning moet in die gegewe spasie VOOR die finale produk gedoen word.   3. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord.   4. Die blokkies moet in ander “tabs” oopgemaak word om die Begripstoets en prentgrappe oop te maak wat op ander bladsye gelaai is.   5. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie.   6. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. “Copy” en “Paste” die wat jy nodig het of gebruik die ALT kodes. Alt130 – é  Alt136 – ê  Alt137 – ë  Alt138 – è  Alt139 – ï  Alt161 – í Alt147 – ô  Alt148 – ö  Alt150 – û  Alt163 – ú   7. Let op vir leestekens. Lees jou vraag goed deur: – Indien slegs woorde gegee moet woord, hou jy alles in kleinletters. – Indien jy ‘n sin moet tik geld die gewone reëls van ‘n sin. – Indien jy moet aanhaal gebruik jy aanhalingstekens (” “)   8. Mooi dink en sterkte!  

Read Details

1.5 Wat is die nut daarvan dat die robot getoets moes word…

1.5 Wat is die nut daarvan dat die robot getoets moes word? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 47,828 47,829 47,830 47,831 47,832 … 57,377 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top