GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

To exactly denote how the microcontroller is to be electrica…

To exactly denote how the microcontroller is to be electrically connected to the external student device, match each of the signal labels “A”, “B”, “C”, and “D”, depicted in Fig. 2, to either [1] one of the signals labels “E”, “F”, or “G”, also depicted Fig. 2, or [2] the label “N/C”, which is to denote that no connection should be made. (Note that the internal signal label “PE2” for the microcontroller is not a typo.)   Fig. 2. Hardware block diagram.

Read Details

5.2 Noem EEN manier waarop die leser kan kontak maak met d…

5.2 Noem EEN manier waarop die leser kan kontak maak met die adverteerder.  (1)

Read Details

For the remainder of this assignment, assume that [1] you ar…

For the remainder of this assignment, assume that [1] you are to use the SPIE module within an ATxmega128A1U microcontroller to write data to an external student device that is not the LSM6DSL, [2] it is only possible for the microcontroller to write to, not read from, this student device, [3] this student device expects the SPI write protocol depicted in Fig. 1, where “A”,

Read Details

3.8 Bieber het 10 tatoeëermerke.  Wat is jou siening hiero…

3.8 Bieber het 10 tatoeëermerke.  Wat is jou siening hieroor? (1)

Read Details

5.3 Noem enige tegniek waarvan die adverteerder gebruik ma…

5.3 Noem enige tegniek waarvan die adverteerder gebruik maak om die KOP (HEADLINE)  van die advertensie te beklemtoon.  (1)

Read Details

AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2: OPSOMMING INSTRUKSIES: 1.  …

AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2: OPSOMMING INSTRUKSIES: 1.   Bestudeer TEKS C ,”HALLO, BONJOUR, SAWUBONA”. 2.   Maak ‘n opsomming van SEWE WENKE om te volg wanneer ‘n nuwe taal aangeleer word. 3.   Jou opsomming moet in jou eie woorde EN in paragraafvorm  aangebied word en mag nie meer as 90 woorde beslaan nie. 4.   Jou paragraaf moet samehangend geskryf word. 5.   Dit is nie nodig om vir die opsomming ‘n titel te gee nie. 6.   Dui die getal woorde wat jy vir die opsomming gebruik het onderaan.  TEKS  C Kliek regs op die onderstaande knoppie om TEKS C in ‘n nuwe “TAB” oop te maak:   HALLO, BONJOUR, SAWUBONA 1. Suid-Afrika is een van min lande waar tweetaligheid nie die uitsondering is nie, maar die norm. Hoe wonderlik! Soos die wêreld kleiner word, word die opsies en metodes om nuwe tale te leer ook meer. Waar begin jy? Kenners gee raad. 2. Voor jy kursusse begin oorweeg, besluit eers wat jy met die taal wil doen. Wil jy net genoeg leer om vakansie in Frankryk te gaan hou en te kan vra waar die badkamer is? Of wil jy met kollegas in ‘n inheemse taal gesels, of dalk met Chinese kliënte onderhandel? 3. Moenie sommer net die naaste skool kies en vir ‘n kursus inskryf nie. Skole se kursusse word verskillend gestruktureer. Jy moet die een kies wat die beste vir jóú is. “Daar is nie een metode wat vir almal werk nie,” sê dr. Elbie Adendorff. Jy moet versigtig wees vir kursusse wat té veel beloof. Leer eers die taal praat, dan leer jy om dit te skryf. “As kind leer jy ‘n taal deur na jou ouers te luister en te oefen om te praat. Eers later, op skool, leer jy lees en skryf. 4. Doen jou huiswerk. Hoe vinnig jy leer, hang af van hoeveel moeite jy doen. “Hoewel enigiemand ‘n taal kan aanleer, sien ons gereeld dat mense wat gemotiveerd is en ekstra moeite doen, die vinnigste leer. 5. Gebruik elke moontlike geleentheid om die taal te praat. Hou op om skaam te wees. Jy moet jouself dwing om te oefen en oor die woorde te struikel totdat dit makliker word. “Ek neem my vreemdetaal-studente soms na ‘n restaurant en dan moet hulle koffie in die taal bestel.” 6. Moenie jou oor jou ouderdom kwel nie. Kinders kan tale soos ‘n spons aanleer, sê dr. Trish Cooper (kursuskoördineerder by Wits), maar dit beteken nie jy kan dit nie ook op 70 doen nie. As volwassene het jy die voordeel dat jy waarskynlik gemotiveerd is en reeds een taal se grammatika onder die knie het, wat jou help om ‘n ander taal se struktuur te verstaan. 7. Taal is een gebied waar die Engelse uitdrukking “use it or lose it” geld. Doen dus ná jou kursus moeite om dit steeds te praat.                                                                                               [Bron: Sarie, 10 Oktober 2018]   TOTAAL AFDELING B: [10]

Read Details

1.17 Noem twee visuele aanduidings wat daarop dui dat die…

1.17 Noem twee visuele aanduidings wat daarop dui dat die gesin verheug is dat die seun graad 12 geslaag het. (2)

Read Details

4.1 Kies die korrekte antwoord: Die woord, diegene behoort…

4.1 Kies die korrekte antwoord: Die woord, diegene behoort aan die _____ woordsoortgroep.   4.1 Werkwoord 4.2 Selfstandige naamwoord 4.3 Voorsetsels (1)

Read Details

3.6 Sê of die volgende woord ‘n afleiding, samestelling of…

3.6 Sê of die volgende woord ‘n afleiding, samestelling of samestellende afleiding is: vetkoek (spraakborrel 1). (1)

Read Details

  QUESTION 3 (48)   ISOMETRIC DRAWING Given:* The…

  QUESTION 3 (48)   ISOMETRIC DRAWING Given:* The front view and top view of a model.* The position of point A on the drawing sheet. Instructions:Use scale 1 : 1 and convert the orthographicviews of the model into an isometric drawing. * Make A the lowest point on the drawing.* Show ALL necessary construction.* NO stencils may be used.* NO hidden detail is required. Right-click on the button below to open QUESTION 3 FIGURE on a new page.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 47,835 47,836 47,837 47,838 47,839 … 68,669 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top