3.1.3 Bestudeer die tabel hieronder en klassifiseer hierdi…
3.1.3 Bestudeer die tabel hieronder en klassifiseer hierdie beroemde Suid-Afrikaanse toeriste-attraksies as of ‘n ikoon, of net ‘n attraksie. Besluit ook of dit mensgemaak of natuurlik is. Maak gebruik van die formaat soos hieronder aangedui, met ander woorde trek die tabel oor. PLEKKE OM TE SIEN IKOON of ATTRAKSIE MENSGEMAAK of NATUURLIK A uShaka Marine World B Sun City C Tafelberg D Gold Reef City E Kruger Nasionale Park F V & A Waterfront G Robbeneiland (14)
Read Details