GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.3.3 ‘n Monopolie wat as gevolg van hoë ontwikkelingskost…

1.3.3 ‘n Monopolie wat as gevolg van hoë ontwikkelingskoste bestaan. (1)

Read Details

1.1.3 Sosiale koste bestaan uit die som van private en …….

1.1.3 Sosiale koste bestaan uit die som van private en …. koste. (2)

Read Details

Kolom A Kolom B 1.2.1 Kartel A Vliegtuiggeraas….

Kolom A Kolom B 1.2.1 Kartel A Vliegtuiggeraas. 1.2.2 Eksplisiete koste B Handelsmerke speel ‘n belangrike rol in die bepaling van kliëntlojaliteit. 1.2.3 Uitset C Die positiewe verskil tussen totale inkomste en totale koste. 1.2.4 Sluitingspunt D Werklike besteding van ‘n besigheid. 1.2.5 Negatiewe eksternaliteit E Waar MK = GVK. 1.2.6 Wins F Die getal eenhede wat gedurende ‘n sekere tyd geproduseer word. 1.2.7 Monopolistiese mededinging G Die waarde van insette wat die entrepreneur self besit en gebruik in produksie. 1.2.8 Ekonomiese verlies H Wanneer ‘n groep produsente ‘n kollektiewe monopolie vorm.      I Waar MK = MI.     J Gemiddelde inkomste is minder as gemiddelde koste. (8)

Read Details

1.3.6 Iets wat die openbare sektor sal moet doen om projek…

1.3.6 Iets wat die openbare sektor sal moet doen om projekte te evalueer. (1)

Read Details

VRAAG 4 40 Punte 4.1.1 Noem TWEE soorte ondoeltreffend…

VRAAG 4 40 Punte 4.1.1 Noem TWEE soorte ondoeltreffendhede wat kan voorkom in die onvolmaakte mark. (2) 4.1.2 Hoekom stel die regering soms prysplafonne vas vir sekere produkte? (2)     [4] 4.2 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB:     4.2.1 Noem wat die individuele besigheid sal ervaar by elk van die prysvlakke A tot D. (4) 4.2.2 Verduidelik die term normale wins. (2) 4.2.3 Verduidelik die vorm van die GK-kurwe. (4)     [10] 4.3 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: KITSKOSRESTAURANTE IN DIE MONOPOLISTIES MEDEDINGENDE MARK Suid-Afrika se kitskosmark is uiters mededingend omdat baie verkopers vir hulle deel van die verbruikersmark baklei. Die kitskosbedryf is vir ongeveer 40% van die totale verbruikerskosdiensverkope in Suid-Afrika verantwoordelik, bv. Fishaways wat vis verkoop en Steers wat hamburgers verkoop. Dit word as ‘n hibriede markstruktuur beskou. [City Press]    4.3.1 Hoekom speel handelsmerke ‘n belangrike rol in hierdie markstruktuur? (2) 4.3.2 Waarom sal die ekonomiese wins wat deur ‘n monopolistiese mededinger gemaak word, in die langtermyn verdwyn? (4) 4.3.3 Bespreek die hibriede markstruktuur volledig. (4)     [10] 4.4 Verduidelik waarom regerings soms met ‘n projek voortgaan, selfs al oorskry die privaat koste die private voordele. (8) 4.5 Met behulp van ‘n grafiek, verduidelik hoekom marginale koste aan marginale inkome gelyk moet wees om winste te maksimeer. (8)     [40]

Read Details

1.3.4 ‘n Finansiële toelaag van die owerheid om die produk…

1.3.4 ‘n Finansiële toelaag van die owerheid om die produksie van ‘n bepaalde produk te ondersteun. (1)

Read Details

1.1.5 ‘n Voorbeeld van monopolistiese mededinging in Suid-…

1.1.5 ‘n Voorbeeld van monopolistiese mededinging in Suid-Afrika is …. (2)

Read Details

1.1.2 In ‘n volmaakte mark staan normale wins staan ook as…

1.1.2 In ‘n volmaakte mark staan normale wins staan ook as die …. punt bekend. (2)

Read Details

Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling…

Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling C te CamScan na ‘n enkele pdf dokument. Jy sal submit moet klik in hierdie quiz en dan sal die SBA004b Oplaai Quiz vanself oopmaak.      (Sodra daardie quiz oop is het jy 30 minute om op te laai)

Read Details

1.3.1 ‘n Markstruktuur waar slegs twee besighede die mark…

1.3.1 ‘n Markstruktuur waar slegs twee besighede die mark oorheers. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 48,163 48,164 48,165 48,166 48,167 … 57,248 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top