GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.7 Telwoorde (numerals) Identifiseer (identify) die telwo…

2.7 Telwoorde (numerals) Identifiseer (identify) die telwoord in die volgende sin:   Smeer die vleis eerste met sout voor jy dit ophang om droog te word.   (1)

Read Details

2.5 Meervoude en verkleining (Plurals and diminutives) Soe…

2.5 Meervoude en verkleining (Plurals and diminutives) Soek (find) een word wat in die meervoud geskryf is, en een word wat in die verkleining geskryf is uit die volgende paragraaf.   Biltong is Suid-Afrika se geliefde southappie en dis gesond! Dit bevat vitamiene B wat help met die produksie van rooibloedselle.   Meervoud: [ans1] Verkleining: [ans2] (2)

Read Details

2.4 Woordvorming (Forming words) Skryf die stamwoorde (roo…

2.4 Woordvorming (Forming words) Skryf die stamwoorde (root words) van die volgende samestelling.   Binneland = [ans1] + [ans2] (1)

Read Details

2.6 Voorsetsels (prepositions) Identifiseer (identify) die…

2.6 Voorsetsels (prepositions) Identifiseer (identify) die voorsetsel in die volgende sin:   Die San moes ’n manier vind om vleis in die warm klimaat te preserveer. (1)

Read Details

2.9 Bywoorde (adverbs) Identifiseer (identify) die bywoord…

2.9 Bywoorde (adverbs) Identifiseer (identify) die bywoord in die volgende sin:   Die San het vinnig aan‘n plan gedink om vleis langer vars te hou.   (1)

Read Details

Totaal [10]

Totaal [10]

Read Details

1.6 Gee een rede hoekom jy dink biltong ‘n gesonder (healt…

1.6 Gee een rede hoekom jy dink biltong ‘n gesonder (healthier) peuselhappie is as iets met suiker in? (1)  

Read Details

  INSTRUKSIES:  (Instructions): 1. Hierdie vraestel…

  INSTRUKSIES:  (Instructions): 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Afdeling A Begrip (10 Punte) Afdeling B Taal (10 Punte)   This paper consists of two sections: Section A: Reading Comprehension (10 Marks) Section B: Language (10 Marks) 2. Lees die vrae mooi deur, maak seker jy verstaan hulle voor jy antwoord.     Read the questions carefully to make sure you understand them before you answer. 3. Beantwoord al die vrae in AFRIKAANS, punte word afgetrek vir Engelse antwoorde.     Answer all questions in AFRIKAANS, no English allowed. 4. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne (veral vertalers en woordeboeke) mag gebruik word nie.     No extra resources (translators or dictionaries) may be used during this test. 5. GEEN notas / papiere / werkboeke of opsommings mag by jou wees tydens die toets nie.     NO notes/papers/workbooks or summaries may be present while you are writing your test.

Read Details

1.1 Waaroor gaan hierdie leesstuk? (1)

1.1 Waaroor gaan hierdie leesstuk? (1)

Read Details

2.2 Direkte en indirekte rede (direct and reported speech)…

2.2 Direkte en indirekte rede (direct and reported speech) Herskryf (rewrite) die volgende sin in indirekte rede:   Rochelle vra: “Mag ek nog biltong kry?” (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 48,234 48,235 48,236 48,237 48,238 … 72,662 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top