GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.4 Wat is bewustheid:   A) Om gefokus te wees op die toe…

1.4 Wat is bewustheid:   A) Om gefokus te wees op die toekoms.   B) Oordink alles.   C) Die vermoë om ten volle bewus te wees van waar ons is en wat ons doen.   D) Nie een van die bogenoemde nie. (1)  

Read Details

Vraag 10

Vraag 10

Read Details

6.5 Tyler neem sy tyd om besluite te neem en sorg dat hy a…

6.5 Tyler neem sy tyd om besluite te neem en sorg dat hy al die inligting het. Hy is dikwels goed met aanpassing by situasies en gaan saam met die vloei. [option5]                                            (1)

Read Details

2.5  Bewustheid gaan oor die opleiding van ons bewussyn, s…

2.5  Bewustheid gaan oor die opleiding van ons bewussyn, sodat ons meer beheer oor die brein kan hê.                       (1)

Read Details

10.4 Skryf twee korttermyn doelwitte neer, wat jy moet ber…

10.4 Skryf twee korttermyn doelwitte neer, wat jy moet bereik voordat jou mediumtermyn doelwitte bereik kan word.                              (2)

Read Details

6.3  Jordan verkies die werklikheid, feite en besonderhede…

6.3  Jordan verkies die werklikheid, feite en besonderhede. [option3]                                         (1)

Read Details

2.2   Verdedigende optrede is, bv. om op te staan vir dit…

2.2   Verdedigende optrede is, bv. om op te staan vir dit waarin jy glo.  (1)  

Read Details

6.4 Kate is onpersoonlik en logies as dit kom by besluite…

6.4 Kate is onpersoonlik en logies as dit kom by besluite en verkies om net objektiewe data te vertrou. [option4]                                       (1)

Read Details

Vraag 4 Lees die volgende scenario deur en beantwoord dan di…

Vraag 4 Lees die volgende scenario deur en beantwoord dan die vrae wat volg.   Regs kliek op die knoppie om die scenario te lees. 

Read Details

2.4 ‘n Doelwit wat vinnig in die volgende twee weke bereik…

2.4 ‘n Doelwit wat vinnig in die volgende twee weke bereik kan word, word as ‘n kort termyn doelwit geklassifiseer.                                                 (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 48,296 48,297 48,298 48,299 48,300 … 57,372 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top